Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio @ 32

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trever V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Enjoyable. Pleasant and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Beyond expectation! We were welcomed with open arms. Thanks to the hosts, you were wonderful. The studio is well-kept and has all the necessities one needs. You feel very safe at all times. We will definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Aangenaam verras met die goeie diens en puik verblyf! Ons was bederf met heerlike koffie, vars gebakte muffins en sjokolade - baie meer as wat ons verwag het. Die studio was baie goed en smaakvol ingerig en ons het werklik niks meer nodig gehad nie. Alles was uiters netjies en skoon. Ons sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Kort maar baie lekke! Die ligging en die gasvryheid was uitstekend! Baie naby aan die strand en mooi skoon binne! Sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Baie gerieflike eenheid! Die eenheid was baie gerieflik en goed ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry en het ons persoonlik welkom geheet. Alles was skoon en netjies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Studio @ 32
Baie dankie vir die uitsteekende review

Dawie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Uitstekend. Studio @32 was ruim, baie goed ingerig, netjies en skoon. Gasheer en vrou baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief weer daar oorbly as ons in die toekoms Ballito sou besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hilton S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Great service. The owners were very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Craig
Studio @ 32
Thank you for the great review!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueline-rylaan 32, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9962bf4d2ce629907f679ccf1d2c8e0fb6c8170d98b3c10782288872a5bc894326cb13793db464220f8bc410bafe8e7bbf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 32 Jacqueline Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.5324018 31.2129778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang