Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio @ 32

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueline-rylaan 32, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio @ 32 is in die kusdorpie, Ballito, geleë en bied 'n bekoorlike selfsorgateljee-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en het 'n oopplan-ontwerp wat beskik oor'n slaaparea en 'n leefarea met verhit-en-eetgeriewe. Dit het 'n dubbelbed en 'n matras vir 'n kind sowel as 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die verhit-en-eetgeriewe sluit 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolfoond in. Die eenheid spog ook met skuifdeure wat na die balkon met sitple lei. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Studio @ 32 is gerieflik naby plaaslike winkels en besienswaardighede, net 1,5 km vanaf Willard-strand, wat hierdie verblyf 'n ideale keuse vir 'n ontspanne strandvakansie maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xDubbelbed
1 xKindermatras vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Trever V
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyable. Pleasant and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Patrick R
Saam met lewensmaat
5.0
Beyond expectation! We were welcomed with open arms. Thanks to the hosts, you were wonderful. The studio is well-kept and has all the n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Lizette H
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam verras met die goeie diens en puik verblyf! Ons was bederf met heerlike koffie, vars gebakte muffins en sjokolade - baie meer as wat ons ver...
Sien meer
Apr 2024
Andre H
Saam met lewensmaat
5.0
Kort maar baie lekke! Die ligging en die gasvryheid was uitstekend! Baie naby aan die strand en mooi skoon binne! Sal beslis weer daar bly.
Jan 2024
Andre J
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflike eenheid! Die eenheid was baie gerieflik en goed ingerig. Die eienaars was baie vriendelik en gasvry en het ons persoonlik welkom gehee...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Craig Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Jacqueline-rylaan 32, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Studio @ 32 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jacqueline-rylaan 32, Ballito, Durban, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9962bf4d2ce629907f679ccf1d2c8e0fb6c8170d98b3c10782288872a5bc894326cb13793db464220f8bc410bafe8e7bbf0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 32 Jacqueline Drive Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.5324018 31.2129778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang