Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 101

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Sandra H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie oulike plekkie. Baie skoon en netjies. Gasvryheid uitstekend. Baie lekker gebly. Baie oulike plekkie. Skoon en netjies. Sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Privaat, smaakvol met aandag aan detail. Baie stil en gevestigde omgewing en die eienaar was baie konsidererend. Die inklokprosedure is duidelik aan ons gekommunikeer. Die studio is smaakvol en interessant gemeubileerd en baie ruim. 'n Aanbeveling is moontlik om die WiFi-kode êrens in die studio beskikbaar te stel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Dimitri B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2023

Baie baie lekker. Dit is 'n baie lekker plekkie om te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerda
Studio 101
Baie dankie. Kamer is baie netjies agter gelaat.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gerda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buitekantstraat 101, Wesbank, Oudsthoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f0c4958c9a84584b5429320b03b4a44c57c9a84de2a6e31b6ecfb2959deac26e9e5023d5d23b4d38073759c72ce7bd17049?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 101 Buitekant Street Wesbank 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.6004784 22.1960913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang