Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 12 @ The Dunes

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Fanie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was 'n fees. 1O OOO Maal beter as ons vorige ervaring! Baie lekker, 167%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Really enjoyed our stay. Comfortable beds, clean room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marchel A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fantastic. Ons het ons baie geniet. Dit is lekker rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shamiel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2024

Value for money. Satisfied with accommodation and needs met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariette P
Kort verblyf
3.0
Feb 2024

Ongelukkig was die eenheid nie op standaard soos 'n jaar gelede nie. Studio 12 was in 'n aaklige toestand. Baie oud. Ek wou glad nie die badkamer gebruik nie. Die toilet het gelek en vlekke was op die vloer a.g.v. die lek. Die stort was aan die kante aangepak. Die haardroër het nie gewerk nie. Die hele studio het 'n afgeleefde gevoel gehad, alhoewel die kamer skoon was. Die handdoeke was skoon maar oud en dun van al die was. Die eenheid waarheen ek die volgende dag geskuif het, was beter. Admin het dit uitgesorteer en my na 'n ander eenheid geskuif die volgende dag eers.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Maria M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2024

Sal ongelukkig nie weer daar bespreek nie. Ek het Studio 12 bespreek, maar is in 'n ander kamer geplaas sonder om my te verwittig. Daar was soveel geraas die Vrydagaand tot na middernag by die klubhuis. Ek kon glad nie slaap nie. Van die gaste het die volgende dag die instansie verlaat a.g.v. die geraas. Kamers benodig 'n opgradering.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Lekker klein plekkie vir twee mense, als wat jy nodig het, is daar. Het baie lekker gebly by Studio 12, het my baie beïndruk, lekker by die swembad en stil en veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan F
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Clean peaceful. The Dunes is a nice location for relaxing with a pool and beach. Accommodation is clean and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton F
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Baie aangenaam. Het 'n braai gemis. Die eenheid het nie 'n braai gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sally-anne H
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2023

Overnight. Limited facilities. Very small space for food preparation. No wine or drinking glasses.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, H12A en H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3639ca9c01f7fc06a7c83e82536ee3e98439c7407908be8f84ea00c140f70e7e333439373b7f2e53ea6e75d45ba0be27222d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Main Street H12A and H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00954667812 23.422141909909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang