Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 12 @ The Dunes

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, H12A en H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 12 @ The Dunes bied 2 selfsorg-ateljee-eenhede in privaat besit wat in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand geleë is. Die oord is net 8 km vanaf Plettenbergbaai net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 'n splinternuwe stranddek waar skemerkelkies geniet kan word. Die strand is 'n kort entjie se stap deur inheemse woudgebied en gaste kan 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord geniet.

Die 2 ateljee-eenhede, H12A en H17 by The Dunes, kyk uit oor die gemeenskaplike inwoner se swembad. Elke oopplan-ateljee-eenheid het 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens, en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Elke ateljee is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, induksiebord, ketel en koffieskinkbord, en basiese eetgerei en breekware. Elke ateljee het 'n TV met volledige DStv. Elke ateljee maak oop na 'n klein stoep en gedeelde tuinarea.

Dit is die ideale wegbreek vir 'n laebegroting gesinsvakansie of sakereisigers.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 21 resensies vir Studio 12 @ The Dunes
Netheid
4.1/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 1, H12A en H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 12 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, H12A en H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3639ca9c01f7fc06a7c83e82536ee3e98439c7407908be8f84ea00c140f70e7e333439373b7f2e53ea6e75d45ba0be27222d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 1 Main Street H12A and H17 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.00954667812 23.422141909909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang