Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 14 @ The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 14 @ The Dunes bied gerieflike oornagverblyf in 'n oopplan-woonstel in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand, Plettenbergbaai. Dit kan 'n ideale opsie wees vir óf 'n paartjie óf 'n sakereis.

Hierdie lieflike ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Boonop is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook 'n ketel. Vir gaste se vermaak is WiFi en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale beskikbaar. Die eenheid maak oop op 'n patio wat oor die swembad en braai-area uitkyk.

The Dunes Resort bied gaste 2 gemeenskaplike swembaddens en is net 8 km vanaf Plettenbergbaai net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë. Dit spog ook met privaat toegang tot 'n blouvlagstrand met 'n stranddek waar skemerkelkies geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9393e79ef74c4c3a35e5cdab2c40f082932855606ea25efa8ef4cc1729153b90f700a0c37b8798a0298370f00d493fb49713?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 1 Main Street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009605514727 23.422015314081

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang