Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 15 @ The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, The Dunes Resort H115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 15 @ The Dunes bied gerieflike oornagverblyf in 'n ateljee-eenheid in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand, Plettenbergbaai.

Hierdie lieflike ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. 'n Bad-oor-stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer en daar is 'n spieëltafel in die eenheid. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Verder is daar 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, induksiestoof, eetgerei en breekware asook 'n ketel. Vir gaste se vermaak is WiFi en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale beskikbaar. Die eenheid maak oop op 'n patio wat oor die swembad en braai-area uitkyk.

The Dunes Resort bied gaste 2 gemeenskaplike swembaddens en is net 8 km vanaf Plettenbergbaai net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met privaat toegang tot 'n blouvlagstrand met 'n stranddek waar skemerkelkies geniet kan word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 1, The Dunes Resort H115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 1, The Dunes Resort H115, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA980454cc9488fcfa61a63b263bce798fbb845aefc66fd5d3e38aa10e20cdcb668f5962be9b715679635e1023d0115a1455be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 1 Main Street The Dunes Resort H115 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.009639528109 23.422019540474

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang