Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-straat 29, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R765 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Studio 16 bied gerieflike selfsorgverblyf met 'n privaat ingang wat op 'n apart gehuurde vakansie-eiendom geleë is. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n oornagverblyf in Parow-Noord aangesien dit naby baie winkelsentrums en ander sakeparke geleë is.

Dié ateljee kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Hierdie eenheid het ook 'n kombuisie wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is 'n TV met Openview-kanale en gratis WiFi beskikbaar.

Buite is 'n sonnige patio met 'n piekniektafel waar gaste hul oggendkoffie kan geniet. Gaste kry veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Arlene Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 264

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hans Strydom-straat 29, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hans Strydom-straat 29, Parow Noord, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb2eb586f0a2456204b28103d1978f566ca8feed699c84a08b6ad7cbbdd42ca86b82a926fada29f7eb62436969b6a01485d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 2) 29 Hans Strydom Street Parow North 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8916592 18.5779604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang