Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 23 - Huis Piron

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeekstraat 23, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 23 - Huis Piron is 'n bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel op die eerste verdieping in die hartjie van Stellenbosch, 700 m van die Universiteit Stellenbosch af en 8,8 km vanaf Jonkershoek Natuurreservaat.

Dié eenslaapkamer-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het lugversorging. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en het 'n ontbythoekie met stoele. Boonop is daar 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Die aangrensende sitarea het 'n slim-TV sodat jy met jou eie Netflix-rekening kan aanmeld, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid maak oop na 'n klein balkon wat uitkyk op die groot boom en die stil woonbuurt. Gaste kry kelderparkeerplek op die perseel.

Die ateljee is 'n ideale gerieflike basis om die omliggende restaurante, museums en historiese wynlandgoedere in hierdie deel van die Kaapse Wynlande te verken. Kaapstad Internasionale Lughawe is 38,5 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Studio 23 - Huis Piron
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
1.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Sue Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • Van Riebeekstraat 23, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeekstraat 23, Huis Piron, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1b7f1054735f9e21329cdc598888b4cab55c59cca8300517bd79abf8b8dc69e2e2cebd3adbea4a06c10d06fd37acf8f1e7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 1 5 1 4 23 van Riebeek Street Huis Piron 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.936880326516 18.867305850332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang