Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 27

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gerrith C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend 10 uit 10. Baie aangenaam. Alles het gewerk. Alles was in plek. Daar was meer as genoeg warm komberse. WiFi lekker sterk. Wooning en toestelle is lekker modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Dit was die beste in die Overberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Studio 27
Baie dankie, Petru. Waardeer. Hopelik sien ek jou weer. Mooi dag.

Anri W
1 nag
5.0
Jun 2024

Puik verblyf! Het weereens ons verblyf baie aangenaam gevind. Skoon. Netjies. Baie goed toegerus. Gasvrou baie goed georganiseerd en kommunikeer alles baie goed en deeglik aan die gas. Sal definitief aanbeveel vir enigeen wat in Caledon moet oorbly. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik gebly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Goeie waarde vir geld. Baie lekker gebly, awesome huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cheryl
Studio 27
Hi Ferdinand. Baie dankie vir jou terugvoering. Dit word opreg waardeer. Bly julle het julle tyd hier geniet. Hoop om jou weer te sien. Mooi dag. Groete, Cheryl

Estelle B
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Comfortable. The cottage has everything you need. The bedrooms are beautifully decorated and the beds have bed warmers. The heater also came in handy to take the extreme chill out. We don't have any complaints about the place itself. There were just different noises in the night coming from upstairs (we assume the main house). You can hear the footsteps upstairs and then there's also a noise that sounds like a generator or a pool pump that constantly switches on and off. The indoor braai also made a continuous clattering sound during the night due to the wind. Unfortunately, the noises kept us up. Besides the night noises, our stay was comfortable. If 2 full toilet rolls can be provided, that will also be great. There were two half used toilet rolls, and we ran out.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Símone S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Caledon weekend. Baie dankie! Ons het baie lekker gebly!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nuscha B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Apr 2024

It was okay. Noise coming from upstairs was the only negative. The occupants were inconsiderate of us. They were extremely loud and only slept after 02h00 am. The noise impacted on my sleep. It was unbearable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lebo K
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2024

It was good. We had a good stay, the host was flexible. The unit had more than the usual appliances to use in the kitchen, which was refreshing. The only thing that was not working was the WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dominique D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mrt 2024

Dit was beslis lekker slaap! Ons het lekker gebly. Die plek was goed ingerig en vir ons gemaklikheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Cheryl
Studio 27
Hi Dominique. Thank you for reviewing my property. I appreciate your feedback. Look forward to seeing you again. Kind regards, Cheryl.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sauer-straat 27, Caledon, Overberg, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60b3d08b213af4cc987b2d0484fafe03ca754437d466123e7a8e6e977489829d861a4603d119cfab801332f85642c8822010?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 27 Sauer Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.231754021718 19.42132228712

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang