Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 37 @ The Dunes

Selfsorg

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Goed

Netheid
3.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Anna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Waarde vir geld & goeie ligging. Die Studio37 het meerendeels aan ons verwagting voldoen, maar kan verbeter in die volgende opsig: Daar was geen skoonmaaktoerusting (besem, mop) om die badkamervloer & braai self skoon te maak nie, en die handdoeke is oud en kan verbeter word.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liese P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2025

Mooi natuur, maar verblyf knap. Nie waarde vir geld nie. Die natuur en omgewing is pragtig, maar ons verblyf was okay. Die eenheid is baie knap, met min pakplek. Beslis nie geskik vir langer as 'n nag of twee nie. Ons was daar vir 7 nagte. Ons het betaal vir lugversorging (aircon) wat glad nie gewerk het nie, in die warmste tyd van die jaar. Daar is tegnici uitgestuur, maar hulle kon dit nie regmaak nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anja S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Dit was vreeslik lekker. Die studio het luuks gevoel vir ons tydjie daar. Dis stil en rustig. Sal definitief dit weer bespreek. Ons sal beslis weer kom. Dis 'n lekker oord, Dunes resort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Afgesonder van dorp, dus is dit privaat. Stapafstand van die strand. Goeie verblyf met kombuis ingesluit. Lekker plek vir 2 persone. Baie veilige omgewing, welversorgde en skoon oord.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lawrence M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Okt 2023

It was so disappointing to find a room with no TV to watch and not clean to its standard. It was not fresh at all. I had to ask for my room to be serviced after 3 nights. That was my bad experience after my 20 years of travelling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Abri Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 86

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed578bc00ec5f77126b28946774016d9f1547f6f82a9ca937b553107d164311561f0ad3613654d1b8be47395aac8802772d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 5 5 1 4 1 Main Road H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009964763842 23.422276770433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang