Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 37 @ The Dunes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 37 @ The Dunes bied 'n selfsorg-ateljee-eenheid in privaat besit wat in die veilige Dunes-oord in Keurboomstrand geleë is. Die oord is net 8 km vanaf Plettenbergbaai net langs die N2 in die rigting van Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en spog met privaat toegang tot 'n Blouvlagstrand en 'n splinternuwe stranddek waar skemerkelkies geniet kan word. Die strand is 'n kort entjie se stap deur inheemse woudgebied en gaste kan 2 swembaddens en pragtige tuine in die oord geniet.

Die ateljee het slaapplek vir 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamerarea het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, induksieplaat, ketel en koffieskinkbord, en basiese eetgerei en breekware. Die eenheid lei na 'n klein patio en gedeelde tuinarea.

Dit is die ideale wegbreek vir 'n lae begroting vakansie of sakereisigers.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 4 resensies vir Studio 37 @ The Dunes
Netheid
3.0/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Marike Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 214

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 37 @ The Dunes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 1, H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45fd5a26db555464bb280038100058433dfc632df0eacbe3633eb2fa87e209bf348335db03980bdb4fed6b834ef1700f5ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 4 1 Main Road H5 The Dunes Resort, Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.009964763842 23.422276770433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang