Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio 56

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerkan-straat 56, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio 56 skuil in die hartjie van Langebaan aan die Weskus en bied 'n toevlugsoord vir gaste wat op soek is na moderne luukse verweef met die natuurlike skoonheid van sy omgewing.

Dié woonstel beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders ouer as 12. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Hierdie sjiek woonstel spog met moderne meubels en skoon lyne wat naatloos saamsmelt met sy rustige kleurskema, wat 'n knus en stylvolle leefarea bied met 'n net-kindslaapbank vir kinders ouer as 12.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike slaapbank wat geskik is vir kinders ouer as 12; en TV, en 'n eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster en 'n Nespresso-koffiemasjien.

Die oopplan-ontwerp strek tot by die buitedek deur stapelbare deure, vir binne- en buitelewe. Gaste kan smul aan 'n al fresco-eetervaring op die patio-dek en die eksklusiewe gebruik van die plonspoel geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Studio 56
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Suikerkan-straat 56, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio 56 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerkan-straat 56, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79a5ff86506355ad30ee17df694550a3735a5fbfbc245e6c794140a63c588d94ff3c4d81544db2604e3a4862dbdc7538de16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 56 Suikerkan Street Langebaan 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0766522 18.0379003

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang