Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Gem @ The Dunes

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 35 resensies vir Little Gem @ The Dunes
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Pieter B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

'n Waarde vir geld bestemming met 'n klomp regmerkies.

Netjiese eenheid, goed ingerig en veilige verblyf. Voorsorg vir beurtkrag is altyd welkom. Dunes Resort is definitief 'n opsie vir enigiemand wat waarde vir geld verblyf soek.

Wimpy B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpy B

Lekker lekker en nogmaals lekker.

Heerlik gebly en lekker gestap. Was lekker om laat met paadjie tot see te stap en op dek te sit. Veilig gevoel en by swembad was 'n bonus in die hitte.

Carlo R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlo R

Absolutely awesome.

Great getaway in Plet, highly recommend for 2 or family.

Marx B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Marx B

Just perfect!

The unit at Studio 9 @ The Dunes Resort offers everything one can hope for a comfortable and extended stay. The host was a great and offered much great advice.

Willie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Willie L

Puik.

Was puik en baie netjies. Sal dit 100% oor en oor voorstel. Almal behulpsaam en baie vriendelik. Sal weer terug wees binne die volgende 2 weke.

Victoria R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria R

Wonderful stay in a stunning studio flat.

We thoroughly enjoyed our stay at Studio 9 @ The Dunes Resort. We were pleasantly surprised with all the welcoming touches and loved how well-equipped the studio was - the owner went above and beyond to ensure we were comfortable and enjoyed our stay. The close proximity to the swimming pool was an added bonus, and watching dolphins and whales during sundowners on the deck made our holiday extra special!

Andile N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andile N

Our host was very informative and helpful, even recommended lovely restaurants in the area.

Days before our departure our host made contact and was helpful. We enjoyed the restaurant she recommended.

Dalize K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalize K

Wonderlik! Iets om weer te doen.

Baie lekker naweekwegbreek. Die eenheid was netjies, gerieflik en skoon. Personeel is baie vriendelik, behulpsaam en georganiseerd.

Antonio C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio C

Studio 9 is a definite hit. You can't go wrong. It's more the affordable. The studio is situated a few minutes away from everything Plett has to offer. This is the studio to book when staying in Plett.

Janine is a wonderful, caring and attentive host. She kept us up to date with everything, whether it be weather conditions, loadshedding schedules or attractions nearby. The studio apartment is beautiful (as seen in photos) and well laid out. It is the only studio apartment with an inverter so you won't be left in the dark. The studio is situated in such a way that you have privacy when sitting outside and the surroundings are peaceful. A clear swimming pool is literally just a few steps away (which we definitely made use of). The only bad part is that we had to leave once our stay was over, but we'll definitely be back soon.

Henno W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno W

Baie mooi eenheid, skoon en modern.

Ons het baie lekker gebly in die eenheid. Ons aankoms was baie verwelkomend. Daar is WiFi en die eenheid het toerusting om te kan aangaan selfs tydens "load shedding".

Kitty C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kitty C

Ons het 'n baie spesiale vakansie gehad, maar die strand was 'n bietjie ver van die verblyf.

Baie lekker gebly, baie dankie.

Gerhard M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard M

Moeitewerd, dolfyne gesien. Gerieflik.

Alles wat jy benodig is daar vir gerief tot leesboeke! Het 6 dolfyne so naby die strand sien baljaar dat ek bang was hul swem te naby sand. Op koue wintersaand keer ons terug na 'n verrassings krafie met sjerrie. Het ook lekker gebraai op ons privaat stoepie! Lekkerte!

Little Gem @ The Dunes se terugvoer

Dit was n groot plesier om julle hier te he, kom kuier gerus weer, julle is altyd welkom.

Little Gem @ The Dunes
Alf B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf B

Baie gerieflike plek.

Baie lekker gebly, eenheid was gerieflik en goed toegerus.

Christo M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo M

Gerieflik en mooi omgewing.

Die eenheid is volledig toegerus en is geleë in 'n gerieflike omgewing.

Karli D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karli D

Baie lekker gekuier.

Vreeslik lekker gebly!

Annette J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette J

Goeie ligging plus 'n pragtige studio gee vir jou 'n tevrede gas.

Janine is 'n uitstekende gasvrou. Goeie aanbevelings het ons gehelp om 'n goeie keuse te maak.

Adelle B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle B

Keurig versier, gemaklike bed en lekker privaat!

Janine is 'n baie sorgsame gasvrou en ons het niks ontbreek tydens ons naweekwegbreek by Studio 9 nie. Die eenheid is netjies, is stylvol gemeubileer en is 'n ware voorstelling van alle foto's verskaf. Ons het veral Studio 9 se ligging op die oord waardeer aangesien dit meer privaat in die hoek by die swembad-area geleë is. Ons sal graag weer hier tuisgaan and beveel Studio 9 vir seker aan vir enige paartjie!

Jeanive S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanive S

O, dit was ongelooflik lekker en netjies en gemaklik. Ek gaan definitief weer in die toekoms gaan kuier.

Studio 9 is die plek waar enige paartjie wil wees, jy sal nie spyt wees nie, dit is waarde vir jou geld.

Melissa M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Peaceful and so relaxing.

Friendly hostess and a peaceful setting.

Paul Lodewyk H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul Lodewyk H

Voortreflik.

Studio 9 @ The Dunes Resort presies soos op foto's. Diens uitstekend. Oord netjies. Gaan kuier daar as jy kan.

Magda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Verblyf was heerlik. Als is pragtig, luuks.

Die enigste probleem was dat die restaurant toe was. En die feit dat mens nie regtig (sonder n gholfkarretjie) by die dek kan uitkom nie. Tensy jy al die pad stap met jou " sundowners".

Little Gem @ The Dunes se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Die restaurant was deel van die hotel wat twee jaar gelede toegemaak het, die nuwe koffie winkel is nou op die perseel oop dus adverteer ons nie n restaurant nie. Hoop om julle gou weer te sien dan kan u een van die golfkarretjies huur om die stappie te vergemakkik.

Little Gem @ The Dunes
Herma R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herma R

Baie lekker, stil en rustig.

Binne bereik van Tstsikamma, gholfbane en pragtige strande.

Cathleen H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Pragtige plek. Lekker knus.

Netjies en skoon. Lekker privaat. Mooi omgewing.

Gary T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary T

Nice accommodation. A bit of a walk to the beach as there is no access for vehicles.

Restaurant and pub was not operating, but other restaurants are in close proximity. Unit is not serviced.

Kobus T - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus T

Dit was heerlik om in so 'n netjiese, goed ingerigte plek tuis te gaan.

Ons sal enige iemand aanraai om daar te bespreek en sal vir seker weer daar gaan kuier.

Lyn V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyn V

Peaceful and relaxing.

The unit is in a secure complex. It has upmarket furnishings and the owner has given a lot of thought and attention to detail in equipping the space. It is in a peaceful environment overlooking a lovely pool, but yet very private. The only negative is that it is quite far from the beach, but having the pool does compensate a bit for that. I would gladly recommend a stay at Studio 9.

Simonita S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simonita S

Baie lekker gewees diens was uitstekend.

Alles was baie netjies en gerieflik. Daar was gou gereageer op my versoek of enige navrae.

Naudia R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naudia R

Awesome experience So beautiful and peaceful. Absolutely loved it.

Awesome experience. So beautiful and peaceful. Absolutely loved it.

Penny T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Penny T

Very comfortable!

Friendly and peaceful environment!

Cathleen P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathleen P

Pleasant and peaceful.

Excellent service from agent and host.

Gerda F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F

Fantasties! Baie mooi skoon akkommodasie! Vyfster!

Ek het nog nooit in 'n plek gebly wat soveel aandag gegee het aan detail nie. Die gasvrou was baie vriendelik! Moet afstap see toe en op die dek gaan sit met 'n piekniekmandjie. Dit is prentjiemooi!

Nelis V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nelis V

Excellent setting for a breakaway to experience the beauty of the Garden Route.

Facility well located on the outskirts of Plettenberg Bay near lovely beaches and a wide selection of places to visit during your stay. Peaceful, quiet and very well maintained resort. Studio room was neat, clean and tastefully furnished and decorated. Perfect place for a joyful and relaxing breakaway.

Zunika H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zunika H

Baie netjies, perfek vir twee mense.

Die studio is baie netjies en skoon. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Sal dit beslis aanbeveel.

Mariette P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette P

Studio @ Dunes word hoog aanbeveel.

Ons is groot op vakansieplekke wat luukse akkommodasie bied. Tot my groot verbasing, dit is toe presies wat my ervaring was by @ Dunes in Keurbooms. Modern, super netjies, goed ingerig. My ervaring was baie aangenaam.

Frederick S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S

3 day visit on Garden Route.

1.5GB WiFi for 3 days is inadequate. might as well not advertise WiFi availability. Kitchen in cupboard is too cluttered with limited work space.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b43f4f4630636dc186b8083ac695ea90c36fddaf6afe45a0b2d9156d7c58aa854563f7c0dc38f2aa03d26b872d9a23da6f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 PO394 Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009449761496 23.422122501655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang