Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Gem @ The Dunes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal volgende keer langer bespreek. Privaat en by swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

'n Waarde vir geld bestemming met 'n klomp regmerkies. Netjiese eenheid, goed ingerig en veilige verblyf. Voorsorg vir beurtkrag is altyd welkom. Dunes Resort is definitief 'n opsie vir enigiemand wat waarde vir geld verblyf soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lekker lekker en nogmaals lekker. Heerlik gebly en lekker gestap. Was lekker om laat met paadjie tot see te stap en op dek te sit. Veilig gevoel en by swembad was 'n bonus in die hitte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carlo R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Absolutely awesome. Great getaway in Plet, highly recommend for 2 or family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Fun and easy. Clear communication and an easy process made check-in and departure a breeze. The place was perfect for our needs, and it was great to be close to the big pool!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marx B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Just perfect! The unit at Studio 9 @ The Dunes Resort offers everything one can hope for a comfortable and extended stay. The host was a great and offered much great advice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Willie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Puik. Was puik en baie netjies. Sal dit 100% oor en oor voorstel. Almal behulpsaam en baie vriendelik. Sal weer terug wees binne die volgende 2 weke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Wonderful stay in a stunning studio flat. We thoroughly enjoyed our stay at Studio 9 @ The Dunes Resort. We were pleasantly surprised with all the welcoming touches and loved how well-equipped the studio was - the owner went above and beyond to ensure we were comfortable and enjoyed our stay. The close proximity to the swimming pool was an added bonus, and watching dolphins and whales during sundowners on the deck made our holiday extra special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andile N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Our host was very informative and helpful, even recommended lovely restaurants in the area. Days before our departure our host made contact and was helpful. We enjoyed the restaurant she recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderlik! Iets om weer te doen. Baie lekker naweekwegbreek. Die eenheid was netjies, gerieflik en skoon. Personeel is baie vriendelik, behulpsaam en georganiseerd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf551ac0eac6043e6a678e4ba854d92cc364d319d7cd51828fcbe1be04381ee8dce467f1ec78abacdbce5b0a2899c031b0149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 PO394 Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009449761496 23.422122501655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang