Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Little Gem @ The Dunes

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Little Gem @ The Dunes is in Keurboomstrand en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.

Die ateljeewoonstel het 'n omsetter vir beurtkrag, lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, konveksie-oond, eierkoker, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die ateljeewoonstel het gemaklike sitplek en 'n 40 duim-TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Daar is 'n ingeboude buite braai en 'n sprankelende swembad op die perseel.

Die huis het deursigtige diefwering, 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus en 24 uur-sekuriteit by die hek.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die oord spog met 'n Blouvlagstrand en dis net 'n paar minute se stap vanaf die nuwe houtdek wat 'n uitsig oor die see en Robberg bied. Gaste kan elke dag die pragtige sonsopkoms en sonsondergang geniet en die dolfyne en walvisse aanskou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Pieter B
Saam met lewensmaat
5.0
'n Waarde vir geld bestemming met 'n klomp regmerkies. Netjiese eenheid, goed ingerig en veilige verblyf. Voorsorg vir beurtkrag is altyd welkom. Dune...
Sien meer
Feb 2024
Wimpy B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker lekker en nogmaals lekker. Heerlik gebly en lekker gestap. Was lekker om laat met paadjie tot see te stap en op dek te sit. Veilig gevoel en by...
Sien meer
Feb 2024
Carlo R
Saam met lewensmaat
5.0
Absolutely awesome. Great getaway in Plet, highly recommend for 2 or family.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Victoria R
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful stay in a stunning studio flat. We thoroughly enjoyed our stay at Studio 9 @ The Dunes Resort. We were pleasantly surprised w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Andile N
Saam met lewensmaat
5.0
Our host was very informative and helpful, even recommended lovely restaurants in the area. Days before our departure our host made con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Little Gem @ The Dunes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 290
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: PO394-weg, The Dunes-oord, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf551ac0eac6043e6a678e4ba854d92cc364d319d7cd51828fcbe1be04381ee8dce467f1ec78abacdbce5b0a2899c031b0149?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 PO394 Road The Dunes Resort 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.009449761496 23.422122501655

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang