Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Apartment 1311 @ 16onBree

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R942 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Apartment 1311 @ 16onBree is 'n oulike woonstel in 'n veilige gebou in Kaapstad se sakekern. Die woonstel is gerieflik naby talle sake- en ontspanningsgeriewe en besienswaardighede geleë. Dit is 6 km vanaf die Tafelberg-kabelkar, 3 km vanaf die V&A Waterfront en DHL-stadion en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Die oopplan-ateljeewoonstel spog met groot vensters met uitsigte oor die stad, bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met Netflix en ander stroomdienste. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die gebou spog met 'n swembad, buitegimnasium met 'n uitsig oor die stad en op die berge, 'n nuwerwetse kroeg en veilige, aangewese parkeerplek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 942
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 942
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68799796c619e48214c2c968dd1ca9ac13a47ea8cca117ce1c087b9fe324dfde995b8fec342250d4a04f7a0931ce395f9717?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R942 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917515714683 18.421810982862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang