Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Apartment 1518 @ 16onBree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R942 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Apartment 1518 @ 16onBree is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n gebou in Kaapstad se sentrale sakekern. Die ligging is gerieflik naby talle besienswaardighede, sake- en ontspanningsgeriewe. 16onBree is 6 km vanaf die Tafelberg se kabelkarretjie, 3 km vanaf die V&A Waterfront en DHL-stadion en 25 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Dié ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien-tuimeldroër beskikbaar. Die eenheid het 'n rusbank en 'n TV met Netflix en ander stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die gebou spog met 'n buiteswembad, 'n buiteluggimnasium met uitsigte oor die stad en op die berge en 'n nuwerwetse kroeg met verskeie drankies en skemerkelkies. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Ligging

  • Bree-straat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 942
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 942
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bree-straat 16, Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87226d34ecb3462ec1bf0a94ff9c2e0fff8258f1a1abf3a4ebefa03c8632a518f1a696a34ea9acfd3c8a1cd904b05a41bfcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R942 per nag (plek vir 2) 16 Bree Street City Centre 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.917709192885 18.421518802643

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang