Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Apartments

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Kylie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

I will definitely go again. Very quiet and peaceful area. Very close to the beach. Great place for a couples' getaway. When you have pink champagne and strawberries in a jacuzzi, what more can you ask for!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

James B
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Great. Was great and was nice and central.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Wonderlike ervaring. Ons het ons verblyf in hierdie selfsorg-eenheid baie geniet! Die plek is gerieflik en goed toegerus met alles wat nodig is vir 'n selfsorgverblyf, van die kombuisbenodigdhede tot die knus leefruimtes. Dit is duidelik dat daar baie gedink is om dit soos 'n tuiste weg van die huis te laat voel. Die ligging was ook gerieflik, en ons het die rustige omgewing baie waardeer. Ons beveel dit beslis aan vir enigeen wat op soek is na 'n ontspanne en genotvolle verblyf. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfect. The place is a bit small but we enjoyed our stay. The hot tub was the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ontspanne perfekte wegbreek vir twee paartjies! Dit is die perfekte wegbreek vir twee paartjies. Die jacuzzi bly vir baie lank warm met slegs twee sakkies hout - hout was ook verskaf. Ons kon lekker ontspan en rustig kuier. Was spyt oor ons nie nog 'n dag kon bly nie (moes almal weer gaan werk die volgende dag).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

I was happy with the stay, though I was not happy that you failed to consider our kids. It was a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

A very pleasant and comfortable stay. The Luxury Apartment has everything necessary for a comfortable, clean, safe and pleasant stay. Conveniently situated in a clean and neat neighbourhood. Five minutes by car to local shopping centres and other amenities. What is depicted on the site is exactly what you get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenaldo S
Kort verblyf
4.8
Des 2024

It was the best weekend ever. It was very good! I did enjoy the weekend very much with my family and the customer service was good. I appreciate it very much. Thank you, Studio Apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Peaceful stay. Cozy studio apartment close to the beach and shops. Would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0505091673d0ff8975734b59591c6ceb1a6b9edc83ce2d7aec1e2c35b391c524437028c17cce114691d63157af5c9fcbc59?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 6 Disa Road Table View 7436 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.819347386754 18.483446499223

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang