Studio Apartments
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Amy M - Jun 2024
Algehele gradering
Perfect.
Thelma B - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspanne perfekte wegbreek vir twee paartjies!
Brian M - Mrt 2024
Algehele gradering
I was happy with the stay, though I was not happy that you failed to consider our kids.
Sandra L - Feb 2024
Algehele gradering
A very pleasant and comfortable stay.
Thembisa N - Mei 2024
Algehele gradering
Perfect.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Haajirah T - Jun 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Rosemary H - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Studio Apartments se terugvoer
Dankie vir u kommentaar, Adam.
Die eenheid het ongelukkig nie 'n aircon nie, maar dit het wel 'n waaier. Die eenheid word geadverteer as 'n 'studio unit' en dus is dit nie ruim nie.
Ons is bewus van die klankdigtheid probleem en sal dringend daaraan aandag gee. Die eenheid het nie 'n TV en dit word ook nie geadverteer met een nie. Daar is egter gratis WiFi sodat gaste hul gunsteling vermaak op hul eie toestel kan geniet.
Fanie H - Des 2023
Algehele gradering
Nie vir besigheidsreis nie.
Studio Apartments se terugvoer
Dankie vir u kommentaar, Fanie.
Ons is bewus van die klankdigtheidprobleem en sal dringend daaraan aandag gee.
Die eenheid het nie 'n TV en dit word ook nie geadverteer met een nie. Daar is egter gratis WiFi sodat gaste hul gunsteling vermaak op hul eie toestel kan geniet.
Daar is voetmatte by die bed en die toilet.
Ons motiveer altyd 'n stil en rustige omgewing om enige versteuring te voorkom. Indien daar egter 'n versteuringsprobleem is, moet dit gerapporteer word sodat ons dit kan oplos.
Larry N - Apr 2023
Algehele gradering
Not suitable for a couple and long stay.
Andriesa T - Des 2023
Algehele gradering
Ons kon nie vinnig genoeg wegkom nie.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang