Studio Apartments
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio Apartments is op die gasheer se perseel in Table View, Wes-Kaap, geleë en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, paartjies en oornaggaste. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Verblyf word gebied in The Studio Apartment en The Studio Lux Apartment. Elke woonstel is ingerig met 'n koningingrootte-bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Geriewe in die kamer sluit 'n waaier en 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware in.
Vir gaste wat wil braai, is daar 'n vuurput buite onder 'n koel boom in die klein, aparte agtertuin. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Blouberg se strandfront is bekend vir sy ideale toestande vir watersport, en dit word beskou as een van die beste vlieërplankry-plekke in die wêreld. Die strand strek in albei rigtings, wat dit perfek maak vir lang staptogte en oefening.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Hennie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio Apartments het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloubergstrand Milnerton Rural Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Disaweg 6, Table View, 7436, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang