Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio at The Barracks on Bree

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 50, The Barracks, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio at The Barracks on Bree is in die historiese Barracks-ontwikkeling in Kaapstad geleë en bied selfsorgverblyf binne maklike bereik van besienswaardighede en geriewe in die stad.

Dié woonstel is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, kombuisie en sitkamer. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed, klerekas en lessenaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en het gehalte-toiletware vir gaste se gerief.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, mikrogolf, kompakte skottelgoedwasser, koffiemasjien, ketel en broodrooster. In die leefarea is daar 'n gemaklike rusbank, 'n TV met sekere satellietkanale en 'n Xbox One-konsole. Gratis WiFi word voorsien.

Gaste het die opsie om toegang tot Lighthouse Holistic-welstandgeriewe op die dak te bespreek, insluitend joga en 'n swembad. MiCaffe-koffiekroeg en -eetplek, net buite die ontvangsarea in Breestraat, bied daaglikse ontbyt, terwyl die grondvloer die Cowfish-restaurant huisves waar gaste maaltye kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Breëstraat 50, The Barracks, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breëstraat 50, The Barracks, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb3df4c78d4a3fef7ffd2d8f51b3867684a813a9c704c73eeb164a968d7130444d7b5f5da23c46371898d374ee3fdd772fc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 50 Bree Street The Barracks 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.919079 18.420024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang