Studio at The Millennial
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-weg 5, Eenheid 525 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Studio at The Millennial is 'n ruim selfsorg-ateljeewoonstel in die veilige Millennial-gebou in Umhlanga Ridge. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger.
Hierdie ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n dubbelbed, ingeboude kaste en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sitarea het 'n rusbank, 'n slim-TV met Netflix en onbeperkte WiFi.
Daar is 'n privaat balkon en die kompleks spog met 'n swembad en klubhuis. Die verblyf is naby Gateway, strande, kroeë, boetieks en restaurante. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Philippa Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 20
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Park-weg 5, Eenheid 525 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Park-weg 5, Eenheid 525 The Millennial, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal