Studio Deluxe
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Vanaf R850 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Studio Deluxe is 'n smaakvol gemeubileerde kamer met industriële afwerkings wat met 'n plaasstyl gekombineer word op die eienaar se perseel in Beaufort-Wes. Dit is ideaal vir rustige oornagverblyf.
Hierdie oopplan-ateljeewoonstel het lugversorging en is vir 2 gaste geskik. Dit het 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Die badkamer het 'n bad, instapstort, dubbelwasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien.
Die woonstel het 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuisie lei na die sit- en eetarea wat 'n gesellige kaggel, 'n TV met Netflix en gratis WiFi het.
Die skuifdeur lei na die privaat stoep met tuinmeubels. Die stoep lei dan na die swembadarea waar daar sonstoele en hangstoele is. Die swembadarea het ook 'n pizza-oond, ingeboude braai en 'n vuurput.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek op die eiendom en indien daar kragonderbrekings is, gebruik die eiendom sonkrag.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Minikroeg
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Hanna & Braam Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 38
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
- Gaste dink Studio Deluxe het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beaufort-Wes Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Bensleystraat 19, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap