Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio Martini

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 74, Eenheid 408, St Martini Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio Martini is 'n selfsorgwoonstel wat in St Martini Gardens in Kaapstad se middestad geleë is. Hierdie eenheid is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek.

Dié oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor badkamer, kombuis, leefarea en 'n balkon. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n etenstafel met 2 stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n balkon met buitesitplek, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eenheid is naby winkels, restaurante en besienswaardighede, soos die SA Museum, Nasionale Kunsgalery, Langstraat, Greenmarket Square, Slave Lodge en Adderleystraat se blommemark.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Cape Eazi Stayz Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Queen Victoria-straat 74, Eenheid 408, St Martini Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio Martini het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen Victoria-straat 74, Eenheid 408, St Martini Gardens, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8b2f4e1bb31eca4789889b9320642be38e6747a7718442e4b5c79f035e2956232f1cb40b3c45e7f72430a5868af49c9a7ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 74 Queen Victoria Street Unit 408 St Martini Gardens 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.927555638686 18.41535405159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang