Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Fairway

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 48, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R690 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Fairway is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid in Langebaan, goed geleë binne 4 minute se ry vanaf die hoofstrand, en naby ander geriewe.

Dié eenslaapkamerwoonstel is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, eenplaatstoof, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid beskik oor gemaklike rusbanke met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Dié woonstel loop uit na 'n omheinde patio met braaigeriewe. Visvang kan in die nabyheid van die woonstel geniet word.

Hierdie eiendom is 3,9 km vanaf Langebaan-gholfbaan, 19,3 km vanaf Weskus-fossielpark en 24,1 km vanaf Saldanha-hawe. Vredenburg Gholfbaan is 24,1 km vanaf Studio On Fairway, terwyl Saldanha Gholfbaan 25,7 km ver is. Die naaste lughawe is Kaapstad Internasionale Lughawe, 135,2 km ver.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Studio on Fairway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Debbie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Fairway-straat 48, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Studio on Fairway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairway-straat 48, Country Club, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02231d709a7f7a5c609c7391005910ca8f2486574b3b81e7896e7d4ad321648e59b0b14249833f9fffb8f7262eed1275681d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 48 Fairway Street Country Club 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.083194847417 18.04485362209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang