Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Hill

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hill-straat 48, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio on Hill is 'n ruim selfsorgwoonstel met 'n ongelooflike uitsig en is in Keurboomstrand, 'n oorddorp 11,5 km vanaf Plettenbergbaai, geleë. Hierdie ateljeewoonstel is ideaal vir 'n paartjie se vakansie of vriende wat op soek is na onvergeetlike verblyf.

Dié verblyf het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kamer lei na 'n privaat balkon met 'n 180 grade-see-uitsig. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Die oopplan-kombuisie is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, koffiemasjien, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek en het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en daar is 'n L-vormige rusbank.

Gaste het toegang tot 'n draagbare braai op die privaat balkon met gemaklike buitesitplek. 'n Voetpaadjie lei na Keurboomstrand en gaste kan die nabygeleë restaurant, genaamd Ristorante Enrico, besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Hill-straat 48, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 270
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Hill-straat 48, Keurboomstrand, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0cfc8aece3f6167824bd5d9592c5a2870414a3c7caa127aeba6852b70c8dbeae86f9926760ceb6842a3caa150251d6f0bb14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag (plek vir 2) 48 Hill street Keurboomstrand 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 12:00 -34.0019944 23.4597273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang