Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio On Hope

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Studio On Hope is 'n ateljeewoonstel in Hope-straat wat goed ontwerp is vir sakereisigers en vakansiegangers wat die besige Kaapse middestad besoek.

Die stylvolle ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en beskik oor 'n oopplanleefarea, -kombuis en -slaaparea. Die woonstel het 2 koningingrootte-beddens waarvan 1 op 'n solder geleë is om die meeste van die beperkte spasie te maak. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel wat ook as 'n lessenaar dien, 'n tweede kleiner lessenaar, 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur. Die groot vensters bied 'n pragtige uitsig oor die stad en laat baie natuurlike lig gedurende die dag in.

Die woonstel is net 'n entjie vanaf 'n MyCiTi-bushalte wat dit maklik maak om na die omliggende areas soos Seepunt en Bloubergstrand te reis. Gaste het ook maklike toegang tot die geriewe in die Moederstad wat talle restaurante met plaaslike en internasionale disse, die Two Oceans-akwarium en die Cape Town Comedy Club insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
4.5
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hope-straat 97, The Warehouse Studios, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hope-straat 97, The Warehouse Studios, Kaapse Middestad, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa79a022d78d947bd6c554b1ca6672fd9765c7dbeed99e5bcd7e3bf5ec3d25a45a2a97bf1c376b85f21d08b552be9ab28e641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 2 5 1 4 97 Hope Street The Warehouse Studios 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.931124450907 18.418692711639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang