Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Swansea

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lillian M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Breathtaking. It was easy to locate, the host was warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Jy het niks meer nodig nie! Puik verblyf, al ons behoeftes is met groot sorg bevredig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

The Studio on Swansea is spacious and comfortable. It's a unique space! It was a real treat to stay in the Studio on Swansea. Every little luxury has been provided. Sandra is a warm and welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie J
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

A well equipped, very light, comfortable and safe room in a beautiful part of Joburg! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riette O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Alles so smaakvol en pragtig. Ek sal enige tyd die studio aanbeveel. Vriendelike mense, skitterskoon, pragitg en uniek. Alles perfek - love die mooi glase. So baie dankie. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doreen A
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Vyfster-eenheid. Pragtig gemeubileer. Silwerskoon. Interessante argitektuur. Lekker om in die bad te lê en die maan deur die skylight te besigtig! Baie vriendelike gasvrou. Die eenheid kry baie lig, want daar is 'n glasdeur na 'n privaat patio, die glasdeur het nie 'n gordyn nie. Miskien kan 'n gordyn aangebring word vir mense wat vroeg wakker word a.g.v. sonsopkoms. Sal die eenheid definitief aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sandra
Studio on Swansea
Dankie vir die aanbeveling oor die gordyn, Doreen. Ons sorteer dit uit so gou as moontlik.

Juan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Awesome en privaat. Goed onthaal en gasvryheid was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Uitstaande verblyf, enig in sy soort en baie goeie waarde vir geld. Hierdie besondere verblyf loop mens nie aldag raak nie, veral nie teen hierdie prys nie! Die studio is besonder keurig ingerig en alles van hoogstaande kwaliteit. 'n Mens kan sien hier is 'n fyn kunstenaarsoog betrokke met unieke meubels en 'n uitsonderlike badkamer. Die eenheid bevat alles wat mens nodig het en soveel meer. Sandra is 'n vriendelike, hulpvaardige gasvrou wat mens privaatheid gee. Die verblyf word hoogs aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamara P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Amazing stay! Book this studio - you will not be disappointed! Sandra, the host, was super friendly and helpful. The studio is spacious and luxurious with everything you need. I loved sleeping between Egyptian cotton sheets! The security was very good. I felt very safe and pampered during my stay. I would definitely stay here again if I come to Johannesburg. Thank you for a great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sandra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R607
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R607
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swansea-weg 23, Parkwood, Rosebank, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed51e60a09cc9e800ffe23cb8773b21b9d9fd757409a01eea0cb0c1b453341fede504ee14d32505d54584ece39d5291824d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R607 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 23 Swansea Road Parkwood 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.14971 28.0304

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang