Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio on Thirteen

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Studio on Thirteen is 'n pragtige tuinateljee op die eienaar se perseel in Johannesburg. Die ateljee het 'n privaat ingang en is 'n uitstekende keuse vir sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die badkamer het 'n groot stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim sitarea het 'n platskerm-TV met Netflix, 'n lessenaar en gratis WiFi.

Buite is daar 'n privaat binnehof met buitesitplek sodat gaste lekker na 'n lang dag kan ontspan. Die eiendom het 'n elektriese heining, sekuriteitstrale en kameras wat veiligheid verseker. Veilige parkeerplek vir 1 voertuig is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bianca P
5.0
Absolutely lovely. My stay was so lovely. Clear communication and self-check-in instructions. Clean and modern. Everything I needed, in...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Annette D
5.0
Stunning plekkie, en baie veilig. Dit was regtig baie lekker, en sal vir seker weer gaan.
Jul 2024
Carmen P
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie aangenaam om daar te bly vir die naweek. Die plekkie is baie mooi, ruim, modern en veilig. Jy hoef basies net met jou klere daarnatoe te ...
Sien meer
Aug 2023
Stephen C
Besigheidsreis
5.0
Oornag. Netjies en skoon en veilig.
Aug 2023
Hanneke V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige eenslaapkamer, stylvol gemeubileer en kraakvars. Goed geleë, naby restaurante, veilig en privaat. Pragtige interior, skoon en ruik heerlik. S...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jenna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Studio on Thirteen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13de Straat Parkhurst 11, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b4b16c32cd33044f535abca6d4965b7f0c2aeb348afd8fafc852e05ec28810c0ba31a1be7e69b8a441616048fe330abfd15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 11 13th Street Parkhurst Johannesburg 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.137092829491 28.01240067232

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang