Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Olive

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Studio Sérénité
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Studio Sérénité is 'n privaat tuineenheid by Huis Olive en bied gemaklike oornagverblyf met 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en toilet. Die eenheid het 'n klein kombuis-hoekie wat met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yassie, eetgery en breekware toegerus is. Daar is lugversorging, 'n slim-TV met die volledige DStv-pakket en WiFi beskikbaar. Daar is 'n uitsig oor die tuin vanuit die kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware insluit.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
la Vie
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

la Vie is 'n gastekamer met sy eie ingang vanaf die tuin. Die eenheid het 'n dubbelbed. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas en mikrogolf. Gaste het toegang tot gratis WiFi en die eenheid het 'n TV met die volledige DStv-pakket. Die stortkamer met 'n toilet is net buite die kamer en word gedeel met die gaste in est Belle.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
DStv
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat tee- en koffiemaakgeriwee, 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware insluit.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
est Belle
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer het 'n eie ingang vanaf die tuin. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en is met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met die volle DStv-pakket. Die stortkamer is net buite die kamer en word gedeel deur la Belle, slegs indien daar oornaggaste is.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskasie, mikrogolfoond, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Tranquillité
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag (plek vir 4)
Beskrywing

Tranquillité is 'n privaat eenheid by Huis Olive met 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en toilet. Daar is 'n klein kombuisarea met 'n mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid bied ook 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Slegs verblyf met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie. Rustigheid en privaatheid word hier hoog aangeskryf. Gaste word vriendelik versoek om dit ten alle tye te respekteer.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 795
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ormondestraat 220, Muckleneuk, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22cf5c7bd5ab5716bfd6945d05aee021aa117360dc645237a099d90a17a1e53d60932b715187b05e8d2cc96f883033e7ef7a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 26 Ormonde Street Muckleneuk 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762439871308 28.21834592404

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang