Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Studio@1282

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Brenda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies, prakties en stylvol. Pragtig, stylvol en prakties. Ek wou nie huistoe gaan nie. Baie goed ingerig met alles wat jy nodig mag kry. Mev. du Toit was baie vriendelik en behulpsaam en ons sal beslis weer daar oorslaap. Veilige parkering en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Onverbeterlik! Beste verblyf in 'n lang tyd! Puik! Silwer skoon met kraakvars beddegoed! Gaan vir seker gereeld van hierdie plekkie gebruik maak! Als wat ons graag wil hê!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza G
1 nag
5.0
Okt 2024

Fantasties. Dit was 'n heerlike wegbreek en alles was soos verwag. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derik E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Hulle sal ons beslis weer sien. Alles was gerieflik, skoon en netjies. Die gasvrou was vriendelik. Sal beslis weer hier bly as ons weer in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Benedict V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

N/a. It was very nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het. Hulle het aan alles gedink. Dit was ver bo ons verwagting gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Studio@1282
Dankie vir julle ondersteuning. Hoop ons sien jul weer.

Bruni L
1 nag
5.0
Mrt 2024

Wou nog langer bly as ek kon! Baie lekker gebly in 'n mooi, skoon en veilige studio!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Studio@1282
Was heerlik om jou te leer ken, Bruni. Hoop ons sien jou weer.

Marian V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike oasis! Dit is 'n pragtige plek, net soos die foto's. Alles was skoon en netjies. Die gasvrou doen regte moeite met alles in die kamer, tot en met die laaste detail! Dit was 'n heerlike oasis om te gaan ontspan na 'n warboel dag! Sal vir seker weer hier bespreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elize
Studio@1282
Dankie vir julle ondersteuning, bly julle kon rus en was gemaklik. Hoop om julle weer te sien

Marianka B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig. 'n Pragtige studio in 'n rustige omgewing. Veilig om te bly ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6976c62b91aa34eba48c1356a859f57442482b132e7d24d4269684d7f3f802e11cbde039f74d49da8704dc24f68b8f7fb0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 1282 Cunningham Avenue Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.702173060829 28.252777388625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456