Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studio@1282

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Studio@1282 is 'n knus ateljee-eenheid met 'n privaat ingang in Waverley, Pretoria.

Die verblyf maak van sonkrag gebruik en ondervind geen kragonderbrekings soos beurtkrag nie.

Dié ateljee kan 2 gaste op 'n slag akkommodeer en spog met 'n lugtige oopplan-slaaparea kompleet met 'n koningingrootte-bed, oorgenoeg kasspasie en 'n plafonwaaier. Die en suite-badkamer beskik oor 'n groot stort, toilet en wasbak, en alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, ketel en broodrooster, asook eetgerei en breekware. Sakereisigers sal die werkarea, 'n gemaklike leefarea wat met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube ingerig is, waardeer. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Verder bied die ligging van Studio@1282 maklike toegang tot groot vervoerroetes soos die N1, hospitale en Pretoria Universiteit, wat dit 'n uitstekende keuse maak vir reisigers wat beide gemak en gerief soek.

Geen rook word binnenshuis toegelaat nie. 'n Toegewysde rookarea is buite beskikbaar.

Verantwoordelike honde-eienaars en hul honde is welkom. Die verblyf is hondvriendelik met vooraf reëlings vir klein honde (maksimum 2). Geen reëling, geen hond. Neem asseblief kennis dat 'n troeteldierfooi vir honde gehef sal word.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liza G
5.0
Fantasties. Dit was 'n heerlike wegbreek en alles was soos verwag. Baie dankie vir jou gasvryheid.
Okt 2024
Derik E
Saam met lewensmaat
5.0
Hulle sal ons beslis weer sien. Alles was gerieflik, skoon en netjies. Die gasvrou was vriendelik. Sal beslis weer hier bly as ons weer in die area is...
Sien meer
Jun 2024
Benedict V
5.0
N/a. It was very nice and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Hennie V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het. Hulle het aan alles gedink. Dit was ver bo ons verwagting gewees.
Mrt 2024
Bruni L
5.0
Wou nog langer bly as ek kon! Baie lekker gebly in 'n mooi, skoon en veilige studio!
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
  • Gaste dink Studio@1282 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cunningham-laan 1282, Waverly, Pretoria, 0135, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6976c62b91aa34eba48c1356a859f57442482b132e7d24d4269684d7f3f802e11cbde039f74d49da8704dc24f68b8f7fb0af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 1282 Cunningham Avenue Waverley 0135 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.702173060829 28.252777388625

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang