Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Studios @ 7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 22 resensies vir Studios @ 7
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nadia F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia F

Netjies, veilig en goed geleë.

Ons het baie lekker gebly in die verblyf. Dit was netjies, veilig en in 'n uitstekende ligging.

Tracey E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey E

We absolutely loved Riebeeck Castle.

A very neat dwelling and very central to everything. Host was very friendly and helpful. He gave us some information on the wine farms to visit. The WiFi didn't work. Not sure if it was because of the load shedding.

Bermaleigh D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bermaleigh D

Dit was fantasties!

Ek sal definitief weer daarnatoe gaan. Maritsa was baie vriendelik, dis baie netjies en baie stil. Ek love dit.

Annalie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie W

Veilig en geskik vir doeleindes.

Ja, dankie - akkommodasie het aan alle verwagtinge voldoen.

Richard M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard M

Comfy and great value for money.

Apartment was comfortable and had the basic amenities. Felt very safe in the area. Great value for money.

Anne K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne K

Very pleased we decided on this destination to spend a few days.

We enjoyed our stay in Riebeek Kasteel, and the accommodation was more than adequate to use as a base to explore the area.

Marinda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B

Rustige en gemaklike blyplekkie!

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon in alle opsigte. (Ons was bietjie tong in die kies oor die buurman se kraaiende hoenderhaan.)

Eduard B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduard B

Nice.

It was a very pleasant and relaxed environment. We enjoyed the quietness and rested very well. It is well worth value for money. We will definitely go there again and recommend it to our family and friends.

Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anthony W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony W

Warm, friendly, comfortable and clean.

We were warmly welcomed by Dirk. He made us feel right at home. Thank you for the Ice and Choccie, nice touch.

Janneke M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janneke M

Die verblyf was gerieflik en baie netjies.

Die ligging van die verblyf was sodanig dat mens kon stap na al die besienswaardighede in die dorp. Die omgewing is rustig en baie mooi.

Anonieme gas - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anthony R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony R

Baie lekker gebly en goed ontvang, Alles was mooi skoon en netjies gewees.

Baie lekker gebly en goed ontvang, Alles was mooi skoon en netjies gewees. Sal beslis weer by julle oorbly.

Vic L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vic L

Friendly, clean and good value.

Will definitely go back. Enjoyed it so much.

Lezandri L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezandri L

Gerieflik.

Ons het voor ons inklok tyd gearriveer, met vriendelikheid en gasvryheid ontvang. Kamer binne en buite is netjies en voel sommer tuis met aankoms. Alles is mooi met ons bespreek en ons kon rustig afpak en uitpak. Baie dankie Studios @ 7! Julle sien ons sommer binnekort weer. Sou ons as gesin kom, sou ek aanbeveel dat die kamer 'n TV het, alhoewel die gesinseenhede dalk het.

Theresa S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa S

Uitstekend.

Baie goeie vriendelike ontvangs. Netjiese, goed versorgde kamer. Sal beslis aangebeel.

Quinton C - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton C

Rustig, veilig en baie vriendelike diens.

Marisa was baie behulpsaam vanaf die begin en het seker gemaak ons kuier is gerieflik en genotvol.

Phillip R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Phillip R

Goeie verblyf, maar daar is 'n paar tekortkominge.

Verblyf is mooi skoon en netjies en vertoon redelik nuut. 'n Paar klein tekortkominge. Alhoewel die gasheer ons gewaarsku het dat die glas stortdeur teen die wasbak stamp en ons versigtig moet wees, is dit byna onmoontlik om uit die stort te kom sonder om die deur te stamp. Iemand gaan dit beslis breek. Tesame hiermee is die handdoekreling meer as 'n meter van die stort af. Jy kan nie die handdoek bykom sonder om uit die stort te klim nie, en dan nog met 'n nat lyf oppas om die deur teen die wasbak te stamp nie. Daar is geen wasbak in die "kombuisarea" nie. Jy moet die ketel in die badkamer volmaak en ook daar iets uitspoel. Dit is die eerste verblyf, ongeag die tarief, wat nie 'n TV in die kamer het nie. Parkering kan nie as "veilig" bemark word as jou voertuig in die straat / op die die sypaadjie moet staan nie. Mens verwag dat veilige parkering minstens agter 'n hek sal wees.

Brigitte R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brigitte R

Lovely , clean and peacefull accommodation !

Beautifull little town !

Anonieme gas - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Zandra V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandra V

Ongelooflik netjies en gerieflik!

Ek kan eerlikwaar sê ons was baie tevrede met ons slaapplekkie. Baie skoon en gerieflik. Lekker stil en veilige area. Lekker naby aan die dorp en omliggende besienswaardighede. Julle is tops!

Elbie H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elbie H

Veilige en netjiese verblyf.

Die kamer is in 'n baie stil omgewing heel aan die einde van die dorp geleë wat 'n rustige nagrus verseker en beslis 'n pluspunt is. Dit is egter ver van die meeste restaurante en winkels. Baie skoon en netjies en in 'n veilige omgewing. Ons motor het die heel nag buite in die straat gestaan en daar is geen probleme ondervind nie.

Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wilde Olyf-straat 7, Riebeeck Kasteel, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA744e2d6fccb789d398ade07337a2eeb0f6e78f92c9ada673e97ed787ae387cda6a6632d29a149bb7c60326b3f1b080ca9b19?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 7 Wilde Olyf Street Riebeeck Kasteel 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.384808569083 18.903777952622

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang