Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stukkie Stilte Berghuis

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Stukkie Stilte Berghuis
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Stukkie Stilte Berghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, 'n sitarea en 'n stoep. Een van die slaapkamers het 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n aparte toilet. Warm water is slegs in die badkamer beskikbaar en word deur 'n houtvuur-donkiegeiser voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei, en dit word aanbeveel dat gaste 'n 4x4 of 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte moet gebruik. Die chalet kan met 'n gewone voertuig bereik word. Sportmotors word nie aanbeveel nie. Gaste moet navraag doen oor die pad se toestand voor aankoms, aangesien dit onderhewig is aan onvoorsiene omstandighede.

As die pad nie reg is nie sal gaste tot by die verblyf moet stap wat ongeveer 500 m se stap opdraand is.

Neem asb. kennis dat die huis nie elektrisiteit het nie en krag word deur middel van sonpanele, gas en n houtvuur donkie voorsien. Gaste moet hul eie hout en flitsligte saambring net vir ingeval die ligte weens weerstoestande nie beskikbaar is nie. Daar is geen warm water in die kombuis nie, slegs in die badkamer. Warm water word deur die sonkraggeiser verrsprei.

Daar is 'n yskas-vrieskas. Gaste moet hul eie hout, vuuraanstekers en handdoeke saambring. Gaste kan ook ekstra komberse en gemaklike kampstoele vir langs die braai saambring. Twee kussing per persoon word voorsien en daar is 2 komberse op elke bed.

Rook in die berghuis is verbode.

Let asb. dat die chalet se geiser gestel is om sekere tye te werk.

Gidshonde is verwelkom, maar moet vooraf gereël word.

Gaste moet hul eie vuuraansitters, kampstoele en handdoeke saambring.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R33, Erfdeel 13 Doornkom, Modimolle (Nylstroom), 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a9d8d856b13b422aa87746c16a05638b72b83c3191524f7b36788b46385f03e3c4989e2e27c80b3bd329ef47431405081ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 Off the R33 Portion 13 Doornkom 0510 Limpopo 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -24.49221361724 28.383099922239

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang