Stumble Inn
- Kapasiteit: 41 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 12, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stumble Inn bied rugsakreisigersverblyf in Stellenbosch. Dit is naby 'n verskeidenheid geriewe en die middedorp.
Verblyf is beskikbaar in dubbelkamers en slaapsale. Elke kamer het gemeenskaplike badkamergeriewe. Verder is daar ook 'n kroeg, 'n TV-kamer, kuierarea met banke en 'n pooltafel, braaigeriewe en 'n gemeenskaplike kombuis waar gaste ligte etes kan voorberei en koffie en tee maak.
Die verblyf is naby verskeie restaurante, die Eikestad Mall, Stellenbosch Universiteit, wynlandgoedere en wynproe-plekke. Dit is 35 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Markstraat 12, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Stumble Inn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 41 persone
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 12, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap