Stumble Inn Game Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Sally Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Nadine K - Sep 2024
Algehele gradering
It was very pleasant and peaceful, just what we needed!
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying at Stumble Inn, it was a pleasure having you here. Looking forward to welcoming you again when you need another break.
Mathilda F - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, beslis as jy wil afsluit en ontspan.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
We enjoyed having you and your family stay at Stumble Inn for Easter. We would love to see you again sometime in the future.
Steve C - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant, private, peaceful and very enjoyable.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
We really enjoyed having you and your family stay with us. So pleased you enjoyed the Wild Pear chalet.
Hope to see you again.
Sally
Thys D - Feb 2024
Algehele gradering
Wow.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for taking the time to post a review. It was really nice seeing you both again. I'm glad you enjoyed your stay. Anytime you need a break we would be really happy for you to visit again.
Louwrens P - Jun 2024
Algehele gradering
Baie rustig.
Chelain V - Mrt 2024
Algehele gradering
Happy with quiet nature, but disappointed with not really seeing any game.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us over Easter. I'm sorry that you didn't see much of our game. Our Bush Willow chalet boasts the best views of the waterhole for game viewing. Many of our guests enjoy walking our trails and see more game that way. Obviously, with your very young daughter, you were not able to do that.
Hannes V - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker geslaap, lekke gebly, lekker gebraai.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us. Sorry you had some problems with the guests in the next chalet. Thank you for being so understanding about it.
Paul B - Mrt 2024
Algehele gradering
Stilte en rustigheid is die hoofkaraktertrekke van Stumble Inn Game Lodge.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying at Stumble Inn. We enjoyed having you with us.
I'm sorry about your braai tongs.
I have immediately put some into the chalet. Sorry for the omission.
Nita V - Aug 2024
Algehele gradering
Mahogany is adjacent to Bougainvillea unit, just be aware when booking.
Adele L - Okt 2023
Algehele gradering
Great (close) getaway.
Thys D - Aug 2023
Algehele gradering
Relaxing time not too far away.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
It was a real pleasure having you stay with us again. Thank you very much.
Jaco S - Jul 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad.
Veronique S - Jul 2023
Algehele gradering
Very relaxing and charming.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
It was a pleasure having you stay with us. So glad you enjoyed your stay. The coffee plunge will be waiting if you ever visit again.
Thys D - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful midweek.
Lees meerStumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you very much for staying with us you were delightful guests to host.
Thank you for taking the trouble to write a really good review.
Hope to see you again in the future.
Andrea E - Okt 2023
Algehele gradering
Great mini getaway.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us. Very pleased you enjoyed your stay. Please come again if you need another short break. There should be more animals around once the rains start and the grass grows.
Caroline R - Nov 2023
Algehele gradering
Pool is not great, no parking.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
I am pleased you enjoyed your stay. Sorry that you thought the pool was not big enough.
We have loads of parking all around the chalets.
This is a bush lodge there are trees for parking under.
Elsa W - Nov 2023
Algehele gradering
An enjoyable and relaxing time.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us, Elsa. We are very pleased you enjoyed your stay, especially as it was so hot. We hope to see you both again soon.
Cobus E - Mei 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld en netjies. Veral die chalet op die watergat.
Joylene V - Apr 2023
Algehele gradering
Ongemaklik.
Marie D - Des 2022
Algehele gradering
Rustigheid met die natuur om ons. Ons eenheid was heerlik, skoon en privaat.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for the review and for staying with us. It was a pleasure having you. Hope to see you again sometime when you need a few days away.
Hannes J - Des 2022
Algehele gradering
Baie stil en rustig. Ideale plek om te ontspan.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us.
We hope to see you again.
Sergey N - Mei 2021
Algehele gradering
More luxurious than just rustic. Really worth our money.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for staying with us. I am glad you enjoyed your stay. Looking forward to welcoming you again in the future.
Amelia S - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreek om die draai.
Cornea G - Aug 2021
Algehele gradering
Baie rustig en ontspannende atmosfeer. Het dit regtig geniet.
Cherie V - Aug 2019
Algehele gradering
Ongelooflike ervaring in natuur. Stil en rustig.
Lees meerSusan G - Apr 2019
Algehele gradering
The best hide-away for a quiet getaway.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die beste wegkruipplek vir 'n stil vakansie.
Ek en my man was op soek na 'n rustige plek waar ons die naweek net van die besige stad kon wegkom. Ek struikel letterlik op Stumble Inn af en was beslis nie teleurgesteld nie! Van die besprekingsproses om by die lodge self in te klok, was maklik. Ons het in die Mahogany-kamer gebly en was baie beïndruk met hoe netjies en skoon die kamer was. Om nie te praat van die luukse bad in die kamer nie. Baie romanties! Ons was mal oor ons verblyf en was hartseer dat dit so kort was. Ons sal beslis terugkeer in die nabye toekoms.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Lizzy M - Mrt 2019
Algehele gradering
Our chalet was nice and spacious. It smelled good.
Sabine V - Feb 2019
Algehele gradering
Very peaceful and a quiet getaway from the city.
Nico B - Mrt 2019
Algehele gradering
Was lekker rustig daar op die plaas.
Chris V - Apr 2019
Algehele gradering
Baie geniet, lekker privaat.
Tony P - Jul 2019
Algehele gradering
Simple but nice.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Eenvoudig maar lekker.
Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Stil en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Gerrit D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit is baie basies en net 'n lekker rusplek as jy wil wegkom van TV, radio, internet, ens. en net die stilte van die bos en natuur wil geniet.
Lees meerWillem V - Feb 2019
Algehele gradering
Baie rustige atmosfeer. Ideaal vir mense wat net wil ontspan.
Cordelia D - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was lekker en ons kon as familie saam kuier maar nie een van ons sal weer teruggaan nie.
Belinda W - Sep 2018
Algehele gradering
Not what the website states.
Yolanda R - Sep 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Cheryl B - Jun 2017
Algehele gradering
Very relaxing, owners very friendly and accommodating, loved the wildlife.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie ontspanne, eienaars baie vriendelik en tegemoetkomend, was mal oor die wild.
Ons was mal oor die plek, die kinders het die bos geniet en het hulle gate uit geniet deur vure in die vuurput te bou, die plek was goed toegerus en gemaklik en voel soos 'n tuiste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Stumble Inn Game Lodge se terugvoer
Thank you for your good review. Hope to see you and your family again one day.
Sally.
Kelly M - Des 2017
Algehele gradering
Mixed feelings!
Lees meerDollie R - Sep 2017
Algehele gradering
Rather disappointing.
Lees meer- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang