Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stunning 3-Bedroom Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Eenheid S100 Dolphin Ridge, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 299 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stunning 3-Bedroom Oasis is in Big Bay, 'n kusvoorstad in Kaapstad, Wes-Kaap, geleë. Dit is die ideale plek vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek naby die see.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die laaste slaapkamer met 2 enkelbeddens ingerig is. Albei badkamers is toegerus met 'n bad en stort.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n 75-duim-slim-TV ingerig is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf.

Die woonstel spog met 'n groot balkon met gedeeltelike see-uitsigte. Die eiendom is net 5 minute se stap van Eden on the Bay af en is gerieflik naby baie restaurante en die strand geleë. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zimkita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan 1006, Eenheid S100 Dolphin Ridge, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 299
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 299
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Eenheid S100 Dolphin Ridge, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e446eeea23964ce23997a64ef04da6114a4af1c7869a4a60f7fa1f66ff270bcd913cc23ff9a765b0a6f635a709ae0dd84e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 299 per nag, vir 6 mense 1006 Otto du Plessis Drive Unit S100 Dolphin Ridge, Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792272982299 18.461472708608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang