Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stunning 3-Bedroom Oasis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Eenheid S100 Dolphin Ridge, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 299 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Stunning 3-Bedroom Oasis is in Big Bay in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende wat naby die see wil bly.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n bad en stort.

Die leefarea het 'n sitarea met rusbanke en 'n slim-TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf toegerus.

Daar is 'n groot balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Die verblyf is 5 minute se stap vanaf Eden on the Bay en is naby restaurante en die strand. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Zimkita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Otto du Plessis-rylaan 1006, Eenheid S100 Dolphin Ridge, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 299
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R3 299
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Eenheid S100 Dolphin Ridge, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2e446eeea23964ce23997a64ef04da6114a4af1c7869a4a60f7fa1f66ff270bcd913cc23ff9a765b0a6f635a709ae0dd84e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 299 per nag, vir 6 mense 1006 Otto du Plessis Drive Unit S100 Dolphin Ridge, Big Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.792272982299 18.461472708608

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang