Kiters Cozy Apartment @ Big Bay Beach Club
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borneo-straat, Eenheid 74 St. Tropez, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kiters Cozy Apartment @ Big Bay Beach Club is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in Big Bay Beach Club in Big Bay, Kaapstad. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n paartjie of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike verblyf.
Dié woonstel op die grondverdieping het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. WiFi is ook beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en 'n braai. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, tennisbane, putt-putt en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe, soos winkels, restaurante en die strand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Borneo-straat, Eenheid 74 St. Tropez, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Borneo-straat, Eenheid 74 St. Tropez, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap