Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stylish De Waterkant Loft 313

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 117, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stylish De Waterkant Loft 313 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in De Waterkant, Kaapstad. Die gebou is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid sake- en ontspanningsgeriewe in en om die middestad en Atlantiese kus.

Dié solderwoonstel het 2 vlakke en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is op die mezzanine-vlak geleë en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Op die onderste vlak vind jy die goed toegeruste kombuis en die oopplan-leefarea.

Die goed toegeruste kombuis het die nodige toebehore om maaltye te kook, insluitend 'n wasmasjien om te gebruik. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek, 'n bank om op te ontspan, en 'n TV vir mediavermaak. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n klein balkon oopmaak.

Boonop is die gebou naby restaurante, winkels, kroeë en binne 20,5 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 117, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 117, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8052765a8adacbbb803e6019947c49d7d860ca83304ec4d241c8332699de0d1b8fbc0e9c1f51b9b57e80cb28d517a8497358?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 117 Strand Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.91764886685 18.417726191291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang