Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stylish Villa

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 23, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Stylish Villa is in die middel van die bekende De Waterkant Village geleë, die mees histories ryk en outentieke woonbuurt van Kaapstad. Geniet die buitensporige uitsig oor Tafelberg vanaf die dakterras. Die Atlantiese Oseaan, sowel as Robbeneiland, is ook van hier af sigbaar, bo-oor die pragtige Sycamore-bome.

Gaste sal volledige privaatheid hê tydens hul verblyf en toegang tot die hele huis hê. Hierdie pragtige en eksklusiewe ligging in Kaapstad sal ten volle aan jou behoort tydens jou verblyf. Die huis het 3 fantastiese vlakke om te geniet en ware De Waterkant Leefstyl te ervaar.

Die weelde van Afrika word gedefinieer in die Nelson Mandela-meesterstuk op die grondvloer. Die hoofslaapkamer met 'n romantiese en suite-badkamer wag op jou op die eerste verdieping. Jy sal dalk die grootste deel van jou verblyf op die dak wil spandeer waar die Jacuzzi geleë is. Van hier af sal jy die beste uitsigte hê wat Kaapstad kan bied.

Geriewe en dienste wat beskikbaar is, sluit ontbyt, 'n persoonlike koper, TV met Netflix en WiFi-toegang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Stylish Villa
Netheid
3.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Burger Geverifieer

Eiendomme 28

Resensies 97

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Loaderstraat 23, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stylish Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Loaderstraat 23, De Waterkant, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NTYzODgyLTU2YTItNGJiZi05NzIzLTY5MzQzYTU5NjNlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 23 Loader Street De Waterkant 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.9160957 18.4163156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang