Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stylus Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Div D
1 nag
5.0
Okt 2024

Baie goeie gasvryheid en gerieflike skoon kamer. Baie dankie. Baie goeie gasvryheid en gerieflike skoon kamer. Baie dankie. Stylus Self-catering is voortaan my oornag plek in Polokwane.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janke P
1 nag
5.0
Sep 2024

Gemaklik. Heerlik gebly, gasvrou het uit haar pad gegaan om vir seker te maak alles is reg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was net 'n in en uit stop oornag. Dit was heel aangenaam. Alles was in orde en bruikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Rustige verblyf waar 'n mens net kan ontspan - dankie. Vriendelikheid en gasvryheid seevier. Die plek is baie veilig geleë en naby die mall om vinnig takeaways te gaan koop. Dink dit was 7 km. Plek was verskriklik netjies. Dankie vir julle puik diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard S
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Skoon en netjiese plek. Vriendelike en behulpsame gasvrou. Lekker gebly. Skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Netjies en skoon met alles tot jou beskikking. Veilig met vriendelike diens. Sal. Verseker! Ek was vrou alleen met 2 jong kinders en het nie 1 oomblik onveilig gevoel nie en het alles tot my beskikking gehad wat benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2024

Very good stay. Room was clean and host very kind and responsive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig. Die vriendlikste persoon. Netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Tops gastehuis! Dit is definitief die beste gastehuis waarin ek al gebly het. Dit is vreeslik skoon en netjies. Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Edna
Stylus Self-catering
Hi Angelique, dit was so lekker om jou te ontmoet en bietjie te gesels. Ek hoop ons sien jou weer volgende keer wanneer jy in Suid-Afrika is. Groete!

Irene N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Wonderful at an awesome price. My go to place when I'm around Plk. Very clean and well-kept, there's privacy but they're always available if you need something.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d411d9fd174e57cc48a1948308d6a4ba778dbfc1dea0e0c8a366b4042dd5ff1465911b2bcb769fb10c29cda6de8425e588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 59 5 1 5 76 Van Zyl Slabbert Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.91488225969 29.474606093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang