Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Stylus Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Edna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 57 resensies vir Stylus Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Hannes J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes J

Dit was net 'n in en uit stop oornag.

Dit was heel aangenaam. Alles was in orde en bruikbaar.

Martie S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Rustige verblyf waar 'n mens net kan ontspan - dankie.

Vriendelikheid en gasvryheid seevier. Die plek is baie veilig geleë en naby die mall om vinnig takeaways te gaan koop. Dink dit was 7 km. Plek was verskriklik netjies. Dankie vir julle puik diens.

Gerhard S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Skoon en netjiese plek. Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Lekker gebly. Skoon en netjiese plek.

Marlize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize S

Netjies en skoon met alles tot jou beskikking. Veilig met vriendelike diens. Sal.

Verseker! Ek was vrou alleen met 2 jong kinders en het nie 1 oomblik onveilig gevoel nie en het alles tot my beskikking gehad wat benodig.

Allan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allan H

Very good stay.

Room was clean and host very kind and responsive.

Elize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize L

Rustig.

Die vriendlikste persoon. Netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het.

Angelique P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique P

Tops gastehuis!

Dit is definitief die beste gastehuis waarin ek al gebly het. Dit is vreeslik skoon en netjies. Ek sal hierdie plek vir enige iemand aanbeveel.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Angelique, dit was so lekker om jou te ontmoet en bietjie te gesels. Ek hoop ons sien jou weer volgende keer wanneer jy in Suid-Afrika is. Groete!

Stylus Self-catering
Irene N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene N

Wonderful at an awesome price.

My go to place when I'm around Plk. Very clean and well-kept, there's privacy but they're always available if you need something.

Elma B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma B

Veilige, netjiese en mooi blyplek met 'n wonderlike gasvrou.

Baie lekker gebly. Wonderlike gasvrou wat seker maak ek het alles wat ek nodig het. Baie veilig gevoel. Sal enige tyd weer daar bly en sal ook verwys aan my kollegas wat meer daarheen gaan.

Monique B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B

Baie netjies en 'n goeie opsie vir 'n vinnige oornag oppad na jou bestemming!

Dankie, jy het ons dadelik welkom laat voel.

Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Sien sterre.

Sien sterre.

Ronel K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel K

Baie aangename plekke.

Netjies skoon en praktiese oornag verblyf. Gasvrou is besonders bedagsaam en vriendelik. Stil omgewing en sentraal geleë. Sal weer besoek en aanbeveel.

Shannon V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V

Excellant value.

Comfortable, and spacious with a well-equipped kitchen.

Mpho S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho S

Very quiet with tranquility. The other best experience is there is electric light backup with internet during load shedding.

Best place & unit for business & family. A few minutes drive to Mall & Spar.

Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter S

Fantastiese plek vir oornag. Goed toegeruste eenhede en baie stil area. Sal beslis weer hier tuis gaan.

Fantastiese plek vir oornag en eenhede is goed toegerus en in baie stil area sal die plekkie weer gebruik in die toekoms.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hallo Pieter, dit was baie lekker om jou te ontmoet en lekker te kuier. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete!

Stylus Self-catering
David V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David V

Die gasvrou is awesome en altyd gereed om te help. Sy laat jou onmiddellik tuis voel. Ek sal enige iemand aanraai om daar te bly.

Gasvryheid by Stylus na 'n stresvolle dag is prysloos.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hallo David, dit was lekker om jou weer te sien. Dankie vir die gawe woorde, dit is net 'n plesier om jou as gas by ons te he.

Stylus Self-catering
Cecelia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia K

Awesome gewees met die lekkerste bed ooit.

Awesome. Lekkerste bed ooit.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Cecelia, dit was lekker om julle te ontmoet en hoop om julle weer te sien met die volgende "wedloop". Groete!

Stylus Self-catering
Jimmy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy S

Enjoyed my stay!

Everything you need from solar for lights at night to an air conditioner that actually works! Owners friendly and flat neat, clean and nice decor! Will definately recommend!

Geraldine C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Geraldine C

Baie gerieflik en gasvry, het gemaklik geslaap en 'n heerlike nagrus ingekry.

Stylus is beslis 'n plekkie waar ek weer sal bespreek in die toekoms, ek gaan redelik gereeld Polokwane toe. Bekostigbaar en waarde vir my geld.

Irene N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene N

Exceptional at an affordable price.

It's so much more than I expected. Friendly staff and a very neat place. I enjoyed my stay so much and didn't want to leave.

Stylus Self-catering se terugvoer

Good day Irene, it was so nice meeting you and happy to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.

Stylus Self-catering
Odette A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette A

My werknemers was baie gelukkig met die verblyf.

Netjies, vriendelik en baie profesioneel.

Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Alles was gerieflik, maar basies a.g.v. die prys.

Bed het nie 2de laken of duvet oor gehad nie en die kragprop vir rekenaar het swak konneksie gehad. Res was piekfyn.

Ian M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ian M

Kort, maar lekker.

Het laat gearriveer en moes vroeg weer ry.

Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise L

Lekker plekkie.

Lekker gebly, skoon, gerieflik.

Herman O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman O

Is ideaal as mens 'n aand of 2 moet oorslaap. Rustige omgewing en alles netjies en skoon.

Area en plek is veilig. My terugvoer is baseer op ons ervaring.

Marthie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C

Vriendelik, netjies, rustig, gemaklik.

Baie verwelkomend, en was so gemaklik en rustig.

Llewellyn K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Llewellyn K

Kort, maar baie gerieflik en naby aan alles.

Baie lekker gebly, die plek is baie mooi en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Khathi M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khathi M

It was awesome as always.

See stars.

Ineke A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ineke A

Our stay in Stylus was very comfortable.

The cottage was very comfortable and clean. The kitchen had everything we needed to prepare our food. Our host was very friendly and checked that we had all we needed and were comfortable. It was also very safe.

Gerrit B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit B

Ons is baie vriendelik ontvang.

Eenheid is baie netjies en goed ingerig.

Jenny-may W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny-may W

Lovely place.

Excellent, clean, value for money, will definitely stay here again.

Santa F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa F

Als wat nodig is en nog meer. Perfek geleë in 'n rustige omgewing.

Naby winkels en die hoofpad.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hallo Santa,
Dit was lekker om julle te ontmoet, bly julle het lekker by ons gekuier.
Hoop ons sien julle weer!
Edna

Stylus Self-catering
Gordon V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon V

Puik verblyf, area is baie stil ook.

Eienaar is baie gasvry, meer as wat ek verwag het. Sal enige tyd weer van die gastehuis gebruik maak. Naby alles, goeie ligging. Area is baie stil.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Gordon,
Dit was lekker om julle by ons te hê!
Sien julle dalk binnekort weer.
Groete!
Edna

Stylus Self-catering
Francis M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis M

Pragtig en skoon.

Die woonstel was skoon, baie mooi en gerieflik.

Marthie B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie B

Pragtig, netjies en skoon, wat 'n plesier.

My kinders het daar oornag met hul dogtertjie se oog-operasie. Veilige akkomodasie. Baie aangename en vriendelike gasvrou, Edna.

Estelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Gerieflik, skoon en mooi.

Dankie ons het heerlik geslaap.

Estelle N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle N

Pragtig, skoon en netjies!

Gasvrou kyk mooi na haar gaste en is baie behulpsaam.

Karin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

Rustig.

Gasvry en naby restuarante en die winkelsentrum.

Daleen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen R

Fantasties.

Wonderlike plek. Sien julle weer in September.

Manie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie B

Baie hulpvaardig in nood. Vriendelik en gasvry.

Het gehelp met buitengewone situasie in beperkte tyd. Sal definitief die diensverskaffer enige tyd aanbeveel en weer in die toekoms gebruik.

Elize H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize H

Baie lekker, rustig en veilig.

Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Gasvrou het uit haar pad gegaan om te help en was baie vriendelik.

Casper D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Gemaklik, netjies en alles wat nodig is!

Kommunikasie van Edna was goed en is verwelkom by die gastehuis. Fasiliteite is skoon en netjies en WiFi baie vinnig en effektief (selfs met beurtkrag). Die perseel bevat sonkragstelsel wat slegs beligting verskaf aan die eenhede tydens beurtkrag en indien jy nie enige elektriese toestelle gebruik voordat beurtkrag begin nie, sal jy nie eers weet die beurtkrag met die sonkragstelsel by Stylus Self-catering het aangeskakel nie.

Victor P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Victor P

Vriendelike mense, baie netjies.

Baie netjiese, skoon akkomodasie in 'n stil buurt. Kan gerus hier stop.

Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S

Very good.

Very friendly. Everything was good.

Stephandre P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephandre P

Effektief.

Puik plek. Baie goeie ligging. Modern en mooi!

Stylus Self-catering se terugvoer

Hallo Stephandre, dit was lekker om jou te onmoet en bly jy het jou verblyf aangenaam gevind.
Hoop om jou gou weer te sien!

Stylus Self-catering
Hugo B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo B

Lekker. Rustige area. Vriendelike mense.

Veilige en rustige area.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Hugo,
Dankie vir die resensie. Lekker om jou te ontmoet, sien jou hopelik hou weer.

Stylus Self-catering
Lourens W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens W

Lekker nagrus en warm stort.

Alles wat ons benodig het op baie kort kenniesgewing.

Adri V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri V

Baie lekker en veilig

Baie veilige en netjiese oorslaapplek.

Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Netjiese en gerieflike verblyf.

Sal volgende jaar weer daar bespreek.

Michiel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel V

Baie vriendelike diens.

Ons is verwelkom en het 'n aangename tyd gehad.

Mahlogonolo M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlogonolo M

Peaceful and mind relaxing.

Kind of like a private location. Security is also on point! Always clean and ready to help.

Jeanette G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanette G

Netjies, skoon en gerieflik.

Netjies, skoon geriewe en goed toegerus. Meer geskik vir 2 volwassenes met klein kindertjies. Een of twee ekstra 2-punt plugs sou help vir fone laai en vir die lamp in die sitkamer en waaiers, daar was net 1. Verder 'n gerieflike, skoon oornagplekkie.

Stylus Self-catering se terugvoer

Liewe Jeanette,

Dit was lekker om julle gesin te ontmoet. Jammer oor die 2-punt plugs, ons sal beslis daarna kyk.

Hoop om julle gou weer te sien!

Lekker dag!
Edna

Stylus Self-catering
Gys V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gys V

Rustige oornagverblyf.

Gerieflike en veilige verblyf verskaf wat uit die pad is van almal deur vriendelike eienaars.

Toni N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Toni N

Clean, peaceful and comfortable.

Each visitor has its own room (full self-catering) with clean modern furniture with all the necessary equipment.

Neeltje C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neeltje C

Gerieflik en bekostigbaar.

Edna is 'n fantastiese gasvrou! Het ons dadelik tuis laat voel, het ons selfs tegemoet gekom om ons (4 gaste ) in haar twee splinternuwe eenhede te plaas. Die eenhede is splinternuut, pragtig en stylvol. Die bed het verskriklik lekker geslaap. Gaan definitief weer van die verblyf gebruik maak in die nabye toekoms aangesien ons gereeld Polokwane toe gaan.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Neeltjie
Dankie vir die resensie, ek is bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Dit was regtig lekker om jul almal te ontmoet en leer ken. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker daggie, Edna.

Stylus Self-catering
Lisa H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa H

Ek sal definitief weer by Stylus oorbly.

Baie vriendelike diens. Rustige omgewing en baie goeie waarde vir geld. Alles wat mens nodig het, is daar.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Lisa,

Dit was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou sommer gou weer te sien! Lekker dag!
Edna

Stylus Self-catering
Mariaan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan D

Baie veilig, netjies, silwerskoon, kleinerig, lekker geslaap.

Sien sterre.

Stylus Self-catering se terugvoer

Hi Mariaan,
Was gaaf om jul te ontmoet. Baie dankie vir die resensie, baie bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Lekker dag!
Edna

Stylus Self-catering
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9d411d9fd174e57cc48a1948308d6a4ba778dbfc1dea0e0c8a366b4042dd5ff1465911b2bcb769fb10c29cda6de8425e588?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 76 Van Zyl Slabbert Street Polokwane 0699 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -23.91488225969 29.474606093254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang