Stylus Self-catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Edna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 57
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Hannes J - Aug 2024
Algehele gradering
Dit was net 'n in en uit stop oornag.
Martie S - Jul 2024
Algehele gradering
Rustige verblyf waar 'n mens net kan ontspan - dankie.
Gerhard S - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjiese plek. Vriendelike en behulpsame gasvrou.
Marlize S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon met alles tot jou beskikking. Veilig met vriendelike diens. Sal.
Allan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Very good stay.
Elize L - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig.
Angelique P - Feb 2024
Algehele gradering
Tops gastehuis!
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Angelique, dit was so lekker om jou te ontmoet en bietjie te gesels. Ek hoop ons sien jou weer volgende keer wanneer jy in Suid-Afrika is. Groete!
Irene N - Feb 2024
Algehele gradering
Wonderful at an awesome price.
Elma B - Feb 2024
Algehele gradering
Veilige, netjiese en mooi blyplek met 'n wonderlike gasvrou.
Monique B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie netjies en 'n goeie opsie vir 'n vinnige oornag oppad na jou bestemming!
Johan V - Nov 2023
Algehele gradering
Sien sterre.
Ronel K - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangename plekke.
Shannon V - Jun 2023
Algehele gradering
Excellant value.
Mpho S - Mei 2023
Algehele gradering
Very quiet with tranquility. The other best experience is there is electric light backup with internet during load shedding.
Pieter S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese plek vir oornag. Goed toegeruste eenhede en baie stil area. Sal beslis weer hier tuis gaan.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hallo Pieter, dit was baie lekker om jou te ontmoet en lekker te kuier. Ons hoop om jou gou weer te sien. Groete!
David V - Mrt 2023
Algehele gradering
Die gasvrou is awesome en altyd gereed om te help. Sy laat jou onmiddellik tuis voel. Ek sal enige iemand aanraai om daar te bly.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hallo David, dit was lekker om jou weer te sien. Dankie vir die gawe woorde, dit is net 'n plesier om jou as gas by ons te he.
Cecelia K - Apr 2023
Algehele gradering
Awesome gewees met die lekkerste bed ooit.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Cecelia, dit was lekker om julle te ontmoet en hoop om julle weer te sien met die volgende "wedloop". Groete!
Jimmy S - Mrt 2023
Algehele gradering
Enjoyed my stay!
Geraldine C - Feb 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en gasvry, het gemaklik geslaap en 'n heerlike nagrus ingekry.
Irene N - Feb 2023
Algehele gradering
Exceptional at an affordable price.
Stylus Self-catering se terugvoer
Good day Irene, it was so nice meeting you and happy to hear that you enjoyed your stay with us. Hope to see you again.
Odette A - Jan 2023
Algehele gradering
My werknemers was baie gelukkig met die verblyf.
Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Alles was gerieflik, maar basies a.g.v. die prys.
Ian M - Jul 2023
Algehele gradering
Kort, maar lekker.
Louise L - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker plekkie.
Herman O - Jan 2023
Algehele gradering
Is ideaal as mens 'n aand of 2 moet oorslaap. Rustige omgewing en alles netjies en skoon.
Marthie C - Okt 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, rustig, gemaklik.
Llewellyn K - Sep 2022
Algehele gradering
Kort, maar baie gerieflik en naby aan alles.
Khathi M - Sep 2022
Algehele gradering
It was awesome as always.
Ineke A - Aug 2022
Algehele gradering
Our stay in Stylus was very comfortable.
Gerrit B - Aug 2022
Algehele gradering
Ons is baie vriendelik ontvang.
Jenny-may W - Jul 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Santa F - Jul 2022
Algehele gradering
Als wat nodig is en nog meer. Perfek geleë in 'n rustige omgewing.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hallo Santa,
Dit was lekker om julle te ontmoet, bly julle het lekker by ons gekuier.
Hoop ons sien julle weer!
Edna
Gordon V - Jul 2022
Algehele gradering
Puik verblyf, area is baie stil ook.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Gordon,
Dit was lekker om julle by ons te hê!
Sien julle dalk binnekort weer.
Groete!
Edna
Francis M - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig en skoon.
Marthie B - Jun 2022
Algehele gradering
Pragtig, netjies en skoon, wat 'n plesier.
Estelle M - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en mooi.
Estelle N - Mei 2022
Algehele gradering
Pragtig, skoon en netjies!
Karin B - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig.
Daleen R - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Manie B - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie hulpvaardig in nood. Vriendelik en gasvry.
Elize H - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker, rustig en veilig.
Casper D - Nov 2022
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en alles wat nodig is!
Lees meerVictor P - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike mense, baie netjies.
Alfred S - Sep 2022
Algehele gradering
Very good.
Stephandre P - Okt 2021
Algehele gradering
Effektief.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hallo Stephandre, dit was lekker om jou te onmoet en bly jy het jou verblyf aangenaam gevind.
Hoop om jou gou weer te sien!
Hugo B - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker. Rustige area. Vriendelike mense.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Hugo,
Dankie vir die resensie. Lekker om jou te ontmoet, sien jou hopelik hou weer.
Lourens W - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker nagrus en warm stort.
Adri V - Jun 2021
Algehele gradering
Baie lekker en veilig
Johan S - Mei 2021
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf.
Michiel V - Feb 2021
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Mahlogonolo M - Feb 2021
Algehele gradering
Peaceful and mind relaxing.
Jeanette G - Feb 2021
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik.
Stylus Self-catering se terugvoer
Liewe Jeanette,
Dit was lekker om julle gesin te ontmoet. Jammer oor die 2-punt plugs, ons sal beslis daarna kyk.
Hoop om julle gou weer te sien!
Lekker dag!
Edna
Gys V - Jan 2021
Algehele gradering
Rustige oornagverblyf.
Toni N - Apr 2021
Algehele gradering
Clean, peaceful and comfortable.
Neeltje C - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Neeltjie
Dankie vir die resensie, ek is bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Dit was regtig lekker om jul almal te ontmoet en leer ken. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Lekker daggie, Edna.
Lisa H - Nov 2019
Algehele gradering
Ek sal definitief weer by Stylus oorbly.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Lisa,
Dit was lekker om jou te ontmoet en hoop om jou sommer gou weer te sien! Lekker dag!
Edna
Mariaan D - Des 2019
Algehele gradering
Baie veilig, netjies, silwerskoon, kleinerig, lekker geslaap.
Stylus Self-catering se terugvoer
Hi Mariaan,
Was gaaf om jul te ontmoet. Baie dankie vir die resensie, baie bly julle het die verblyf aangenaam gevind.
Lekker dag!
Edna
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Zyl Slabbert-straat 76, Polokwane, 0699, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang