Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

StyweLyne Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Jonelda B
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Baie lekker en rustig. Baie vriendelike onthaal, als wat jy nodig het in die huisie en is naby die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sally H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Most peaceful couple of days. People very friendly. Loadshedding times given are adhered to. Very trustworthy, you do not need to lock up at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Gemaklik. Dit is gerieflik, baie skoon en netjies. Baie stil en die perfekte ligging as jy weg wil wees van hustle and bustle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Mrt 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Susan V
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Wat 'n ongelooflike wegbreeknaweek en my viervoetige kinders het gedink dit is Kersfees. Wonderlike stil en rustige omgewing. Carmen se diens is uitstekend en sy het jou net welkom laat voel die naweek. Baie dankie Carmen vir 'n heerlike naweek en my dierekinders wat dit saam kon geniet het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Die woonstel is baie gerieflik, skoon en rustig. Carmen, die gasvrou, is baie vriendelik en het ons baie welkom laat voel. Sy het seker gemaak dat ons alles het wat ons benodig. Die plek is baie netjies en modern en het alles wat jy benodig en het ook pragtige dekor. Ons sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rochelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Lekker gebly en plek was skoon en netjies. Die gasheer en vrou, Louis en Carmen was baie vriendelik en gasvry. Ons het ons een hondekind saamgevat, erf is groot en omhein met 'n groot grasperk. Plek is netjies en skoon. See uitsig vanaf die kombuis venster. Sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2020

Dit was ongelooflik nlekker 'n Lekker bly plek en 'n goeie omgewing is veseker 'n wenner

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pondokiestraat 14, Suiderstrand, L'Aghulas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA326d00d4863edf287bba94ca6dfc981c618eb54305d070a7a499f7fab26dfbdb8b98591ba4d1c1df9f25298e8b1be1ee3923?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 14 Pondokie Street Suiderstrand 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.81306514858 19.957762256913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang