Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Suburban Tranquility

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basson-rylaan 60, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
  • Vanaf R3 500 R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Suburban Tranquility is 'n lieflike selfsorghuis in Glenvista, Johannesburg. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende aangesien die verblyf met 'n swembad spog.

Hierdie huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Al 3 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed en die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.

Die leefarea het 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Dit lei na die etenstafel met sitplek. Daar is 'n formele sitarea en TV-area net Netflix en DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n groot tuin met 'n swembad, onderdakstoep en braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die huis is 2 km vanaf Glenvista Country Club en 10 km vanaf Rietvlei-natuutreservaar en Thabo Eco Hotel & Trails.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • Basson-rylaan 60, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Basson-rylaan 60, Glenvista, Johannesburg, 2091, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1ac964087745a42f5106c786fb7c87843dd928f9950ba84e8b702b04a7559f62f87e4589aff11b24aab9722cd1d00f8d1ce4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 60 Basson Drive Glenvista 2091 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.2785435 28.0492977

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang