505 Crimson Square
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-laan 21, Crimson Square 505, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
505 Crimson Square is in Woodstock, Kaapstad, geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.
Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n oopplan-ontwerp. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en sluit 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet in. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Boonop het hierdie ateljee 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n Nespresso-masjien. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n 2-sitplek-ontbytkroeg waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n slim-TV met Netflix en Showmax beskikbaar.
Hierdie ruimte maak oop op 'n balkon met 'n piekniektafel wat 'n wonderlike plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie terwyl dit uitkyk oor die omliggende stad en Kaapstadberge. Hierdie eiendom bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Die ligging van hierdie woonstel is net 'n entjie se stap van The Old Biscuit Mill af, asook net 'n kort entjie se ry vanaf die Atlantiese kus en die pragtige Moederstad-strande.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Vincent Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Fairview-laan 21, Crimson Square 505, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fairview-laan 21, Crimson Square 505, Woodstock, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang