Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 12

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Sue Casa 12, Manaba-strand, Uvongo, 4262, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Sue Casa 12 is 'n selfsorgwoonstel wat binne maklike bereik van Manaba-strand in Margate geleë is. Die eiendom spog met asemrowende see-uitsigte en is ideaal vir familie of vriende wat op soek is na 'n kustoevlugsoord.

Dié woonstel op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 2 slaapbanke in die leefarea. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort, asook 'n aparte gastetoilet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, mini skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. 'n Ontbyttoonbank met kroegstoele is beskikbaar. Die leefarea beskik oor 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met DStv en omringklank. Die woonstel maak oop op 'n balkon met 'n sitarea en gasbraaigeriewe. Gaste het toegang tot gedeelde braaigeriewe en parkeerplek in 'n toesluitmotorhuis. Die kompleks word beveilig deur palissade-heining met afstandbeheerde toegang.

Die kompleks is oorkant 'n uitstekende visvangplek, en binne maklike bereik van 'n getypoel waar kinders lekker kan snorkel. Die area spog met asemrowende strande waar gaste kan ontspan of 'n magdom doendinge kan geniet.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

2 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ansunette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Lilliecrona Boulevard 78, Sue Casa 12, Manaba-strand, Uvongo, 4262, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sue Casa 12 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lilliecrona Boulevard 78, Sue Casa 12, Manaba-strand, Uvongo, 4262, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbec8432873218251e66971affa549cf6a090b8b3ae570b6b7c1a0e5995c5799b898b44ce7c199af99244a9f9f60c9a8cfccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 78 Lilliecrona Boulevard Sue Casa 12 4262 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 09:00 -30.852740863367 30.382873642293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang