Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sue Casa 3

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Erina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik! Heerlike paar dae by Sue Casa 3 gegad. Baie netjies en gerieflik ingerig. Hulle sal my weer dien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fun. Place to be and people are friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierrie K
Kort verblyf
4.4
Okt 2022

Baie gerieflike, netjiese eenheid. Alles wat nodig is in die eenheid. Sal die eenheid definitief aanbeveel vir ander.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mellisa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Awesome holiday at a awesome little place. We thoroughly enjoyed our stay at SueCasa 3. We walked to the beach every morning, and every evening we sat outside and ate dinner with a sea view! The flat was beautifully decorated and very clean upon arrival. It had everything we needed and our stay was very comfortable. We were not advised to bring our own towels, as the unit didn’t have any for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rané
Sue Casa 3
Hi Mellisa, We are truly happy that you enjoyed your stay at Sue Casa 3 - Manaba. We look forward to a future booking from you and your family. Please do stay healthy and safe. Regards Joan & Madelaine.

Christine C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2021

Very nice and comfortable. I think basics can stay in unit. Like dish washing cloths, sunlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Nov 2021

Heerlik ruim plekkie vir 'n paartjie. Sue Casa 3 was heerlik ruim met alles wat jy nodig het, voertuig was veilig in motorhuis, die lugversorger en dakwaaiers help baie. Heerlike buite braaiplekke en dit is op die see vir uitsig en stap. Goeie waarde vir geld en die agente was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Sue Casa 3
Dear Sonette, Thank you very much for beautiful review of Sue Casa 3 - Manaba. It was only my pleasure to have has such wonderful guests as yourself and family. We trust to see you in the near future. Please do stay healthy and safe. Regards Joan (Host)

Yolandi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Fantastiese plekkie reg op die see. Die eenheid is nuut oorgedoen en baie netjies en skoon. Almal was baie hulpvaardig en het uit hulle pad gegaan om ons tuis te laat voel. Die eenheid is oorkant die straat van die see af en 'n vinnige stap. Die uitsig is fantasties en mens ruik die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franci H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2020

See, ontspan, netjies. Sue Casa is 'n baie netjiese, skoon plekkie asook lekker ruim. Ek sal Sue Casa aanbeveel vir 'n wegbreek. Dit is ook baie skoon, met goeie linne en baie lekker beddens. Die lugversorger help baie in die somer in die kombuis/leefarea. Sue Casa 3 is ook baie goed uitgelê ten opsigte van kleur en meubels, dit pas by die see. Ek het een negatiewe ervaring gehad nie met die webtuiste nie, maar wel met Sue Casa 3 se agent self, daar was nie een sleutel nie aan die bos nie, ons het ons uitgesluit (seker dat hulle dit nou reggestel het) dit het gereën, maar hulle het uitgekom om te kom help, uiteindelik het hulle die regte sleutel gekry.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zelna V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2018

All you need for a beach holiday. It is clean and well furnished. Everything you need is available in the unit. Aircon is a welcoming relief on a warm summers day. The washing machine is an absolute winner for damp towels and washing those swim suits. Everything you might need is close by. Beautiful and safe beach in walking distance. You have to try The Pump-house restaurant while you are there. Affordable great food!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2018

Lekker gebly, Sue Casa A is by die strand en visvang is goed. Waarde vir geld, die selfsorgwoonstel is goed toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Sal beslis weer kom met my gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Liliecrona Boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c9c79ff2ac461ec4f4fce99c282484b31736121c50b468857332696d66818dae9279b86b4a8d4c5475b8f495b97c7a78ccc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 78 Liliecrona Boulevard Manaba 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -30.853077269812 30.383261495954

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang